BOER AMERIKA 2025 IS TERUG! - MAAK ń STOFFIE EP1

Dagse en welkom by n nuwe seisoen van BOER AMERIKA! In hierdie episode skop ons platseisoen af hier in die Mississippi delta. Geniet hom!