BOER AMERIKA EP2 - HOOR DIE MIELIES GROEI !

Dagse en welkom by my tweede Boer Amerika episode vir 2025. In hierdie episode stoei ons met die natuur en al sy reen wat hy stuur terwyl ons bespuitings op ons gewasse probeer voltooi. Kom gerus saam en geniet hom!