Daaglikse Oordenking - 2 Julie 2026

Psalm 3:2-4 (AFR20) Here, hoe het my teenstanders vermeerder! Baie staan teen my op. Baie sê van my: “Daar is geen redding vir hom by God nie.” Maar U, Here, is vir my ’n skild aan alle kante; U is my eer, en die Een wat my kop hoog hou. 👇🏼Vir dankoffers gebruik die skakel hieronder👇🏼 👉🏼 https://lewensentrum.org.za/in-kerk/b... Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274 (standaard SMS tariewe geld)