Rympies vir kleuters ▶ gediggies en rympies vir kleuters in Afrikaans

As jy vir jou kind Afrikaanse gedigges / Afrikaanse rympies wil leer, is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan 'n paar van die gewildste Afrikaanse rympies. Die kinders sal sommer maklik die Afrikaanse gediggies lees en saam opsê. Ons het oulike prentjies wat saam met die Afrikaanse gediggies / Afrikaanse rympies gewys word sodat jou kind ook die assosiasie kan maak van wat in die gediggie gebeur. Daar is nie baie Afrikaanse gediggies vir kleuters op die internet nie en hierdie versameling van Afrikaanse rympies vir kleuters sal handig te pas kom in die klaskamer of sommer net by die huis. Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die rympies gereeld met jou kind! Jy sal verbaas wees om te sien hoe gou die kleuters hierdie rympies onder knie kry. Ideaal vir rympies opsê in die klaskamer of vir Ouma en Oupa! As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders! Subscribe hier: https://www.youtube.com/c/stegosaurus... Loer na ons webtuiste met al ons videos! www.stegosauruslearning.co.za Ons is ook op Facebook - volg ons daar:   / stegosauruslearning  

Seisoene - Leer seisoene in Afrikaans!
▶︎

Seisoene - Leer seisoene in Afrikaans!

Sprokies Verhale | AFRIKAANS FAIRY TALES | Three Little pigs in Afrikaans | Drie Klein Varke

🔹 A Day in the Life ⏰ | Kid's Box 3 Unit 3 | English for Kids

Opruim Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters

Leer om r te sê ▶ oefeninge om r te sê in Afrikaans!

Trappe van Vergelyking | Afrikaans vir Kinders

Afrikaanse Kinder Video | Plaasdiere en geluide | #afrikaansekindervideo #leerafrikaans #afrikaans

20 FAITH-FILLED Bible Stories for Kids | Creation, David, Jesus & More!

Die beste Alfabet vir kleuters  #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans

Leer Goeie Maniere vir Kleuters | Interaktiewe Opvoedkundige Video | Bee-Bee die By

Wielie Wielie Walie - Afrikaanse Liedjies  & Rympies Vir Kleuters

Leer lees - lees eerste woorde in Afrikaans!

The BRAVE Story of Queen Esther 👑 PLUS 3 Hours of Bible Stories & Songs for Kids

Les 1 Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #kleuters #lami #afrikaans

JAPIE die Hond | Afrikaanse Liedjie vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters

Gister, vandag, môre | oggend, middag, aand ▶ leer gister, vandag, môre & oggend, middag, aand

17 NUWE Slaaptyd Stories vir Kinders | Afrikaanse Stories oor Diertjies en Kindertjies 3 tot 7 jaar

Afrikaanse kinder Video - Seediere Feite vir kinders - In Afrikaans

Hoe leer ek my kind lees in Afrikaans? klanke, woorde en sinne

Kop, Skouers, Knieë en Tone | Afrikaanse Liedjie vir Kinders | Benoem Liggaamsdele