Leer Goeie Maniere vir Kleuters | Interaktiewe Opvoedkundige Video | Bee-Bee die By
🐝 Welkom by Bee-Bee die By! Kom leer saam oor goeie maniere in hierdie langer interaktiewe opvoedkundige video vir kleuters en voorskoolse kinders. Hierdie prettige leerervaring help jong maats om te verstaan hoe om asseblief te sê, dankie te sê en beleefd op te tree deur vrae, herhaling en aktiewe deelname. 🎓 Perfek vir: • Kleuters en voorskool • Graad R en grondslagfase • Tuisonderrig • Klaskamer leer • Sosiale vaardighede ontwikkeling 📚 Leerfokus: • Beleefdheid • Sosiale vaardighede • Luister en reageer • Aktiewe deelname 💛 Bee-Bee die By maak leer pret, eenvoudig en interaktief! 📞 BESPREKINGS 📱 061 456 7673 🌐 www.beebeedieby.co.za 📧 [email protected] ✨ Bespreek Bee-Bee die By vir skole, partytjies en opvoedkundige vertonings! #BeeBeedieBy #GoeieManiere #InteraktieweLeer #OpvoedkundigeVideos #KleuterLeer #Voorskool

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Leer van Vervoer | Letters, Nommers, Kleure, Voorsetsels | Afrikaanse Liedjies & Rympies vir Kinders

Tandeborsel Liedjie vir Kinders | Bee-Bee die By | Borsel Jou Tande

Storie oor Vriendskap | Kinderverhaal vir Kleuters- Bee-Bee die By

Vyf bybel liedjies - Sonneblom Kinders

BUFFEL Feite vir Kinders 🐃 | Bee-Bee die By Interaktief | Afrika Diere Episode 1

Ik leer lezen! Eerste Nederlandse woorden voor kinderen - groep 3 * Dutch Vocabulary

Learn Yoga with Rumi! | Fun Poses for Children

Goeie Maniere - 'n PoppeKas

Tippie die Olifant & Bee-Bee die By | Kinderliedjie Samewerking | lirieke

Voertuig speciale | Kinderfilmpjes | Dr. Panda TotoTime Nederlands

Leer van Gesondheid, Roetine en Maniere | Vorms, Nommers, Letters, Vrugte, Etenstyd en vele meer!

Vorms vir kleuters #Afrikaans #teken #verf #diere #kinders

Sprokies Verhale | AFRIKAANS FAIRY TALES | Three Little pigs in Afrikaans | Drie Klein Varke

Veiligheid Liedjie vir Kinders 🛑 | Bee-Bee die By | Afrikaanse Kinderliedjies

Kom Leer oor Bobbejane met Bee-Bee die By | Diere vir Kinders

5 x Pilnas Epizodes | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski

Alphabet Song for Kids and Toddlers | Learn ABCs with Music and Animation | ABC Phonics Song

Helikopter, Raceauto & meer | Voertuigen voor Kinderen | Kinderfilmpjes|Dr.Panda TotoTime Nederlands

