Gister, vandag, môre | oggend, middag, aand ▶ leer gister, vandag, môre & oggend, middag, aand
As jy jou kind die basiese begrip van tyd wil leer is jy by die regte plek! Hierdie video word toegewy aan gister vandag môre en oggend middag aan. Ons kyk weer na ons bekende karakter, Ben, wat hy gister, vandag en more gedoen het en gaan doen, maar ook wat die oggend, middag en aand gebeur. Hierdie begrip van tyd is iets wat baie kleuters en selfs jong kinders mee sukkel. Ons probeer hulle die begrip van tyd leer deur praktiese voorbeelde van gister vandag en more te wys en dan kyk ons sommer terselfdertyd na oggend middag en aand. Jou kind sal sommer gou-gou hierdie begrip van tyd snap as hul na hierdie video oor tyd kyk. Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die begrip van tyd gereeld met jou kind. Vra wat het die oggend, middag, aand gebeur Vra wat het gister gebeur, wanneer is vandag en wanneer is more IVertel stories vir jou kind en toets hul begrip van tyd As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders! Subscribe hier: https://www.youtube.com/c/stegosaurus... Loer na ons webtuiste met al ons videos! www.stegosauruslearning.co.za Ons is ook op Facebook - volg ons daar: / stegosauruslearning _______________________________________________________ gister vandag more oggend middag aand

Tafelgebed ▶ leer 'n tafelgebed vir kinders!

Hoe om Afrikaanse Alfabet klanke vir kinders te leer?

Seisoene - Leer seisoene in Afrikaans!

Learning numbers 1 to50 counting numbers #ginti1to100 #ginti1to20 #numberslearning#numbersforkids

Leer het alfabet - het Nederlandse ABC met woorden * Dutch Alphabet

Hoe help ek my kind om beter te lees? Hoe om van 1 - 10 te tel en te LEES | LEESPROGRAM 12/40

Gr 1 Afrikaans Lees

Leer om r te sê ▶ oefeninge om r te sê in Afrikaans!

Tom & Jerry em Português | Brasil | Um Pouco de Ar Fresco! | WB Kids

The Story of Easter for Kids | Stories of the Bible | Holy Week

Bean Vs Scary Movie! | Mr Bean Live Action | Funny Clips | Mr Bean World

Nastya and her friends learn how to cook deliciously and correctly

Kom ons leer van Suid - Afrika

19 AMAZING Bible Stories for Kids from Creation to Revelation!

Akash Vukoti Impresses With Spelling Bee | Little Big Shots

Peter Rabbit - Camping by the Lake | Cartoons for Kids

Die beste Alfabet vir kleuters #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans

Leer om tyd te lees... in Afrikaans! | Lees tyd op 'n horlosie

NON-STOP - FULL EPISODES - +4 Hours - The Beginners Bible

