Doop my met Goddelike liefde - Andries Enslin, 20 Mei 2018
DATUM: 20 MEI 2018 PREDIKER: ANDRIES ENSLIN TEMA: DOOP MET LIEFDE REEKS: HET ONS DIE KRAG VAN DIE OPGESTANE JESUS TEKS: HANDELINGE 2:1-13 (NLV) _____________________________________________________________________________________________ Handelinge 2:1-12 (NLV) Op Pinksterdag, sewe weke na Jesus se opstanding, was al die gelowiges op een plek saam. Skielik was daar in die lug bokant hulle ’n geluid soos van ’n geweldige stormwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle bymekaar was. Tonge wat gelyk het soos individuele vuurvlamme het toe tussen hulle verskyn en op elkeen van hulle gaan sit. Almal is toe met die Heilige Gees vervul en soos die Gees vir hulle die vermoë gegee het, het hulle in ander tale begin praat. Daar het toegewyde Jode uit al die nasies onder die son in Jerusalem gewoon. Die geluid van die stormwind en die stemme het ’n groot skare daar laat saamkom. Hulle was uit die veld geslaan omdat elkeen die gelowiges in hulle eie taal hoor praat het. Hulle was heeltemal uit die veld geslaan. “Hoe is dit moontlik?” het hulle uitgeroep. “Almal wat hier praat, is Galileërs, en tog hoor ons hulle in ons moedertaal praat! Hier is ons – Perse, Mediërs en Elamiete, mense wat in Mesopotamië bly, in Judea, Kappadosië, Pontus en die provinsie Asië, Frigië, Pamfilië, Egipte en die dele van Libië na Sirene se kant toe, besoekers uit Rome – Jode sowel as proseliete, Kretensers en Arabiere. Ons almal hoor hulle in ons eie tale praat oor die groot dinge wat God gedoen het!” Hulle was almal uit die veld geslaan. “Wat kan dit tog beteken?” het party van hulle mekaar gevra. Maar ander het gespot. “Hulle is maar net dronk!” het hulle gesê. For Seymour, however, the primary evidence of the Holy Spirit was divine love. “Tongues are one of the signs that go with every baptized person, but it is not the real evidence of the baptism in every day life. If you get angry, or speak evil, or backbite, I care not how many tongues you may have, you have not the baptism with the Holy Spirit.” “Pentecost,” he said, “makes us love Jesus more and love our brothers more. It brings us all into one common family.” Nelson – For Such a time as This ONS HET DRIE OPSIES 1. Bly doen wat ons nou doen. 2. Verbreed die basis van ALS. 3. Probeer albei. HOE GAAN ONS DIT REGKRY? Romeine 5:3-5 (NLV) Dis egter nie al nie – ons jubel selfs in ons swaarkry, want ons besef dat die swaarkry ons leer om te volhard. Op sy beurt kweek volharding betroubaarheid van karakter; en betroubaarheid van karakter versterk ons toekomsverwagting. En hierdie toekomsverwagting sal ons nie teleurstel nie, want ons weet hoe lief God ons het. Hy het sy liefde mos in ons harte uitgestort deur sy Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het.

Die Koninkryk is moeilik, maar lekker - Andries Enslin - 26 MEI 2019

GOD IS GEDULDIG - Andries Enslin, 7 April 2019

ST I Sondag Oggend Dien 31/05/26 - Die Gees van Genade

GLO EN HÊ MY LIEF - Andries Enslin, 17 Februarie 2019
![Bid kragvol en dankvol [19 Mei 2026]](https://i.ytimg.com/vi/wvQ6xSdBIv0/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLAhu4F91T6Q2Gv-LCXHvLG2FR0_2Q)
Bid kragvol en dankvol [19 Mei 2026]

Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels

My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd

JESUS SÊ: “BEKEER JOU” - Andries Enslin, 10 Februarie 2019

Best Christian Worship Songs 2026 ✝️ Nonstop Christian Praise & Worship Music | Feel God's Presence

Fire Konferensie 2023 Jannie Putter Olifants River Lodge

Hoe kom jy uit jou Egipte? - Andries Enslin, 11 Junie 2017 VM

'N BELOFTE IS DIE SLEUTEL TOT ‘N NUWE DROOM - Andries Enslin, 28 April 2019

GOD WAT GROU - Andries Enslin, 21 April 2019

GOD GEE AAN ONS GAWES - Andries Enslin, 28 Oktober 2018

Waar oorwinter jy? - Andries Enslin, 24 Junie 2018

Andries Vermeulen Hoe om jou BITTER in SOET te verander Deel 1

Sondag Diens | Gretha Wiid | 17 Mei '26

NOEM MY CHRISTEN - Andries Enslin, 3 Februarie 2019

GOD IS VRYGEWIG - Andries Enslin, 31 Maart 2019

