GOD WAT GROU - Andries Enslin, 21 April 2019

STORIE VAN ARMAN IN ARMENIA - 7 DESEMBER 1988 Die Here is altyd by my. Ja, Hy is aan my regterhand; daarom sal ek nie struikel nie. Hieroor is my hart vol vreugde. Ek besing sy lof, en woon in veiligheid. Want aan die doderyk sal U my nie prysgee, of toelaat dat u getroues in die graf ontbind nie. Psalm 16:8-10 (NLV) BYBEL IS VOL GROUSTORIES Josef se lewensverhaal Daniël in die leeukuil Elia onder die boom Jona in die vis Dawid in sy sonde Petrus in sy verloën GOD SAL JOU OOK UITGROU Christus is ook nou by julle. Daarom sal die Heilige Gees sorg dat julle vir altyd lewe. Selfs al moet julle liggame doodgaan - dit is immers die prys wat ons almal vir die sonde moet betaal - sal die Gees julle op ’n splinternuwe manier laat leef. Hy sal dit doen omdat julle deur God vrygespreek is. Julle weet baie goed dat God Jesus uit die dood laat opstaan het. Daarom is dit vanselfsprekend dat Hy wat nou deur sy Gees in julle bly, eendag ook elkeen van julle se sterflike liggaam met die hulp van sy Gees lewend sal maak. Romeine 8:10-11 (DB) HOE MAAK GOD JOU LEWENDIG? Gees Siel Liggaam WAT MOET JY DOEN? For He [God] Himself has said, I will not in any way fail you nor give you up nor leave you without support. I will not, I will not, I will not in any degree leave you helpless nor forsake nor let you down or relax My hold on you! Assuredly not! So we take comfort and are encouraged and confidently and boldly say, The Lord is my Helper; I will not be seized with alarm I will not fear or dread or be terrified. What can man do to me? Hebrews 13:5-6 (AMPC)