Mense en Hul Stories - Pastoor Ivan Koopman

Pastoor Ivan Koopman is Natasha Fick se gas in die program Mense en hul Stories. Hy kom Vertel hoe hy sonder n Pa moes Groot word. Seksueel gemolesteer was en ook hoe sy enigste seun aan dwelms verslaaf was. Hy het ook gedink daaraan om sy eie lewe te neem toe hy nie uitkoms gesien het nie. Kom luister na Sy Storie van Bemoediging. #menseenhulstories #ctv #natashafick #womenaftergodsownheart #wagohministries