Mense en Hul Stories - Apostel Charlene Van Wyk

Mense en hul Stories met Natasha Fick Episode 1: He Shaped me in Pain. Hierdie week kuier Apostle Charlene Van Wyk met Natasha Fick. Sy gaan haar Storie met ons deel. Hoe sy in n huwelik was waar daar Vele derde partye was. Hoe sy Sterk moes Staan en haar Toevlug na die Here moes Neem. Kom luister na haar Storie. Like en SUBSCRIBE ook op ons YouTube Kanaal: Women after God's Own Heart. #womenaftergodsownheart #wagohministries #ctv #natashafick #CapeTownTV #DSTV #dstv #dstv263