EP6 Francois Boyce - Bo-natuurlike genade en 'n boom geplant langs 'n waterstroom.

Danny Blunden is in geprek met Francois Boyce van Hoezit Samelewing. Francois deel sy uitdagings, sy oorwinnings, sy moeilikste oomblikke, sy getuienis en sy droom, Francois deel sy storie. In Episode 6 van The Audit of Life het ons saam met Francois gelag en gehuil. Francois is snaaks, sommer baie snaaks, maar hy is ook eerlik en kan getuig van die Here se bo-natuurlikge genade in sy lewe waar hy aanvanklik gedink het "niemand klap hande vir die ding wat nie wil inpas nie!" 'n Regte mense met 'n regte storie. 🎯 The Audit of Life is met trots geborg deur: The A Team Financial Services. Kontak hulle gerus by: [email protected] Facebook:   / theateamfinancialservices   Instagram: @theateamfs 🎯 Volg gerus vir Francois Boyce: https://hoezitsamelewing.co.za/ Facebook:   / hoezitsamelewing   Instagram: @hoezitsamelewing