Met Jou Klere Aan (Leah) - Sal ons vraag ooit beantwoord word?

Leah is perfek. Maar is haar liedjie 'met jou klere aan'? Ek ontleed die lirieke, dans, en wonder oor wat werklik die lekkerste ding is om te doen met jou klere aan.