Gooi Jou Suiker Op My (Dirk vd Westhuizen) - 'n Kook klas of 'n Dans Klas?

Dirk vd Westhuizen is nie net spiere en kuite nie. Sy Afrikaanse treffers laat jou vinnig 'n partytjie pakkie wil aantrek. Ek gee sy lirieke 'n nader luister en eet 'n mondvol suiker in die proses.