André en Maggie Minnie
Hierdie week op Hart en Siel van die Tuinroete kuier Althea saam met André en Maggie Minnie – twee mense met 'n hart vir hul gemeenskap. Van hul lewensreis tot hul passie om ander te dien, deel André en Maggie hoe hulle die ACVV George se boetiek en pop-up koffiewinkel bestuur om fondse in te samel vir die waardevolle werk wat die ACVV in ons gemeenskap doen. Dis 'n inspirerende verhaal van hoop, omgee en diensbaarheid – 'n herinnering dat elke koppie koffie en elke aankoop kan help om 'n verskil in iemand anders se lewe te maak. Moenie hierdie besonderse kuier misloop nie! #HartEnSiel #HartlandGardenRoute #AndreEnMaggieMinnie #ACVVGeorge #George #Gemeenskap #GeeOm #MaaknVerskil #Boetiek #PopUpCoffeeShop #LiefdeInAksie #Tuinroete #InspirerendeStories #OndersteunPlaaslik #SaamSterker

Tuiniqua Dienssentrum - Episode 2

Chosen One, God Is Calling You to Be Silent for a Reason—Don't Miss This | C.S. Lewis 2026

Mooi Frankryk Petre & Carina Prins

He attacks viewers live and harasses women I Rezo reacts

Scott Ritter : la Russie est en train de gagner la guerre, et de façon décisive

Welkom by Tuiniqua - episode 1

Harvesting Many Big Fish From Inside The Pond | Goes To Market For Sell - Farm Harvest Journey

Orkney Snork Nie S04E11 😄 Marathon | Iconic South African Sitcom Full Episodes

Kallie Swanepoel - Die Piano Tuner

INSIDE PADDY PIMBLETT’S BIGGEST UFC WIN

“Get Out! You’re Not Invited!” My Son-in-Law Yelled at Me During Christmas — Calm Dad Stories

South Africa Today on 15 July 2026

🔴This Is Urgent: Jesus Wants You to Hear This Message Before Today Ends | God's Message | God Says

Orkney Snork Nie 🎭 Full Episodes | Iconic SA Comedy Series Marathon

Reward of Giant Fish after Draining Pond | Bountiful Fish Harvest | Fishing with Chuc Duong Family

Scott Ritter: Russland gewinnt den Krieg – und das eindeutig

SA se KLEINSTE gesin met GROOT harte: Die Lowes van Middelburg

The ACSA Entrepreneur 2026 - Paul Hoffman

The Judges Didn't Think She Could Sing... But Then She Opened Her Mouth!

