Geloof = sien + nie sien nie + doen. - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 7 Junie 2026
Skrifgedeelte: Hebreërs 11:1-31 Spring na Skrifgedeelte en preek - 14:40 Oorsig: Word alle mense maar gered, soos wat alle mense verlore gegaan het? Die Bybel se antwoord is NEE. Slegs die wat ‘n ware geloof het. So, wat is ‘n ware geloof dan? Waarin moet jy glo? Hoe sal jy weet of jy ware geloof het en hoe werk dit in jou lewe om uit geloof te lewe? Hierdie is alles super belangrike vrae omdat dit sleutel is om te deel in dit wat Jesus Christus reggekry het. Ons leer hieroor uit Hebreërs 11 deur te kyk na die definisie van geloof en voorbeelde van geloof in Bybel karakters. Laastens raak ons prakties oor wat dit vir jou beteken om met geloof te lewe in die verskillende aspekte van jou lewe.

▶︎
Sister Nechama | The Beauty of Jesus | The Jesus Podcast with Michael Koulianos | S1:EP1

▶︎
Gedenkdiens Juffrou Ilze Posthumus
![God doen goed, al is die lewe sinloos [7 Junie 2026]](https://i.ytimg.com/vi/mG7g2wbPiG4/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLBNR6h3fT4LkEfO-sVpWqKOiW2COA)
▶︎
God doen goed, al is die lewe sinloos [7 Junie 2026]

▶︎
Hoekom is mense so sleg? - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 10 Mei 2026

▶︎
🎵 1UUR AFRIKAANSE GOSPEL 🔥 God Sien Jou Hart 🔥 Lof Liedere 🎵

▶︎
Pa slaan seun amper dood

▶︎
09:30 Kerkdienst NGK Monster 14 juni 2026

▶︎
'n Broer in die tronk en ‘n Broer op die troon. - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 31 Mei 2026

▶︎
Wat as mense met jou lelik maak oor jou geloof? - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 8 Maart 2026

▶︎
Ds. A.D. Fokkema over genade, Gods leiding, de CGK, hooien en bordspellen | Getuigend Gesprek #12 |

▶︎
Erediens: 7 Junie 2026: Gereformeerde Kerk, Port Elizabeth

▶︎
Is jy ‘n goeie of slegte mens? - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 26 April 2026

▶︎
Built To Last - Dr. Corey L. Brown

▶︎
Stephan Joubert - 'n Goed gespeelde lewe - só maak mens

▶︎
Kjell Haltorp på åpningsmøtet i Molde.

▶︎
Ik heb alle reden om boos te zijn! | David Maasbach

▶︎
🎵 7 AFRIKAANSE GOSPEL WORSHIP LIEDERE 🔥 PSALM 91 & 121 🎵

▶︎
Gebruik jou eie geloof-storie - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 22 Maart 2026

▶︎
تلاوة القرآن للدراسة والتركيز 📚🕛 | راحة وطمأنينة | Peaceful Focus Quran | محمد هشام

▶︎
