'n Broer in die tronk en ‘n Broer op die troon. - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 31 Mei 2026
Skrifgedeelte: Hebreërs 2:5-18 en HK Sondag 6 Spring na Skrifgedeelte en preek - 17:42 Oorsig: Ons gaan leer dat ons nie vir Jesus soos ‘n broer in die tronk is nie. Hy is nie skaam om met ons geassosieer te wees nie, al is Hy ons Broer op die troon vol majesteit en glorie. En dit behoort ‘n ingrypende verskil te maak in hoe jy oor jouself dink en jou lewe benader. Ons gedeelte beskryf hoe Jesus eintlik twee nature het: menslik en goddelik. Sy werk as Middelaar aan die kruis behoort daarom ons vrees vir die dood weg te vat en ons groot vrymoedigheid te gee om Hom te nader vir hulp in ons swakste oomblikke.

▶︎
Geloof = sien + nie sien nie + doen. - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 7 Junie 2026

▶︎
Ds. A.D. Fokkema over genade, Gods leiding, de CGK, hooien en bordspellen | Getuigend Gesprek #12 |

▶︎
"The Fall of Megachurches: Why Joel Osteen's Lakewood Church is Collapsing"

▶︎
Stephan Joubert - 'n Goed gespeelde lewe - só maak mens

▶︎
09:30 Kerkdienst NGK Monster 14 juni 2026

▶︎
ASMR Addictive Fast Tapping Collection For Deep Sleep & Anxiety Relief (No Talking) — 2.5 Hours

▶︎
RESTORING THE ORDER 2026 - DAY-5 #dunsinoyekan #worship #intimacy

▶︎
He Sang ONE Name… Then the Whole Arena Went Silent | AGT 2026

▶︎
Dit is volbring. (www.kniel.co.za)

▶︎
Santo Rosário da Madrugada | Instituto Hesed - 20/04
![Die Goeie God en sy plan vir sy mense [19 Junie 2026]](https://i.ytimg.com/vi/_gN6-iZJqpc/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLBn08iZXDK-Prhfu6eM-_HflTEjPw)
▶︎
Die Goeie God en sy plan vir sy mense [19 Junie 2026]

▶︎
Wat as mense met jou lelik maak oor jou geloof? - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 8 Maart 2026

▶︎
Live from Rotterdam Central Station • Worship on the Streets • Presence Revival

▶︎
GOD SAYS;- THIS HEAVENLY ALERT IS FOR YOU - OPEN... | GOD'S MESSAGE FOR YOU TODAY

▶︎
Psalm 2 | Vita Dei 776

▶︎
From conversion to October 7: The moving story of Esther

▶︎
RESTORING THE ORDER 2026 - DAY-2 #dunsinoyekan #worship #intimacy

▶︎
Hoekom is mense so sleg? - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 10 Mei 2026

▶︎
Santo Rosário | Sexta-feira | 04:00 | 12/06/2026 | Live Ao vivo

▶︎
