ONDER WIE SE HAND LEEF JY? - 19 JULIE 2026
DATUM: 19 JULIE 2026 (OGGEND) PREDIKER: ANDRIES ENSLIN TEMA: ONDER WIE SE HAND LEEF JY? REEKS: DIE SEWENDE HAND JOHANNES 10:27-30 (NLV) Johannes 10:27-30 (NLV) My skape luister na my stem; Ek ken hulle en hulle volg My. Ek sal ook die ewige lewe aan hulle gee, en hulle sal so nimmer as te nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand steel nie. My Vader, wat hulle aan My gegee het, is magtiger as almal, en niemand kan hulle uit die hand van die Vader steel nie. Ek en die Vader is één.” ONDER WIE SE HAND LEEF JY? H – Hoogmoed Jakobus 4:6-8 (NLV) God is egter besig om ons steeds meer genade te gee om aan Hom getrou te wees. Daarom sê die Skrif: “God weerstaan hoogmoedige mense, maar aan nederige mense gee Hy genade.” Wys dus dat julle van God afhanklik is deur na Hom te luister. Weerstaan die duiwel en hy sal van julle af wegvlug. Kom nader aan God, en Hy sal nader aan julle kom. A – Angs N – Naywer D – Dwaas HOE BLY JY ONDER GOD SE HAND? H – Heiligheid Psalm 26:3-6 (AFR20) Want ek hou u troue liefde voor oë en ek leef volgens u waarheid. Ek sit nie by bedrieërs nie, en by slinkse mense kom ek nie. Ek het 'n weersin in die byeenkoms van kwaaddoeners, en by goddeloses sit ek nie. Ek was my hande om my onskuld te toon, sodat ek rondom u altaar kan loop, Here. A – Afhanklikheid N – Nabyheid D – Doelgerig BELOFTE IN DIE PSALM Psalm 91:9-12 (AFR20) Ja, U, Here, is my skuilplek. Die Allerhoogste het jy jou woning gemaak: Onheil sal jou nie oorval nie en 'n plaag sal nie naby jou tent kom nie, want Hy sal sy engele oor jou opdrag gee om jou te beskerm op al jou paaie. Op die hande sal hulle jou dra, sodat jou voet nie teen 'n klip stamp nie.

Suid-Afrika se Grootste Kerk Produseer ’n Afvallige Generasie?

JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025

Mountain Camp 2026 - Søndag formiddag

Orkney Snork Nie S04E69 😄 Full Episodes | Hilarious Afrikaans Family Comedy Marathon

Frekwensie? Frekwensie, in pas, in ritme? | Antoinet Viviers

🎵 7 AFRIKAANSE GOSPEL WORSHIP LIEDERE 🔥 PSALM 91 & 121 🎵

WSDB - DIE TOEKOMS VOLGENS DIE BYBEL - 01

Daaglikse Oordenking - 20 Julie 2026

Where is the Famous “Heaven Kid” 23 Years Later?

Die Woorde wat jou bestemming bepaal // Torah Porsie 44 // Devarim

19 Julie 2026 | Jacques Bornman | Konflik van wêrelde

Ruk Jouself Reg | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

Orkney Snork Nie S04E67 🎭 Marathon | Best Classic Comedy Full Episodes

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

🎵 1 UUR 21 MIN AFRIKAANSE LOFPRYSING & WORSHIP MIX 🔥 HOOP VIR MÔRE 🔥 God Se Beloftes Bly Staan

Ek Rangskik Suid-Afrika se Kerke – Watter Is Werklik Bybels?

Waar is die mense dan nou? (1 Thess 4:13-14)

Wat maak Fidel Castro in Bloemfontein?

✝️ Christelike Musiek | Afrikaanse Geestelike Liedjies, Lofprysing & Aanbidding 🌿

