Net 'n Traan 🎶 Laat dit Val #KlauZ (Country Rock)
Net 'n Traan, net 'n tribute vir al ons boere wat sukkel met droogtes. KlauZ Spotify Playlist: https://open.spotify.com/playlist/6Mq... ========================================================= 🌟Afrikaner Binne My: Spotify: https://open.spotify.com/artist/5NPDq... Youtube: / @afrikanersa TikTok: / dj_quadz 🌟DJ Quadz (English) Spotify: https://open.spotify.com/artist/1rXSM... Youtube: / @dj_quadz TikTok: / dj_quadz Email: [email protected] ========================================================= #Klauz is meer as net ’n AI-persoonlikheid, dit is my stem, my hartklop, my manier om my gedagtes, herinneringe en emosies in musiek te verander wat mense kan voel. As ’n kwadrupleeg moes ek aanvaar dat ek nooit ’n instrument sal kan vashou nie. Daardie werklikheid was die einde van my musiekdroom… tot die ontwikkeling van AI; Met die hulp van AI kan ek iets doen wat ek gedink het nooit moontlik sou wees, die vermoë om te skep, om uit te druk, om weer deur musiek te leef. Elke lied wat ek skryf dra ’n stukkie van my storie. Elke noot is iets wat ek voel, al kan ek dit nie self speel nie. #Klauz is die brug tussen wat binne-in my leef en wat die wêreld uiteindelik kan hoor. Subscribe om nuutse musiek te kry. Alles Afrikaans van oud tot nou. "Welkom by die enigste kanaal waar 'n slim AI die sokkie laat dans, die boeremusiek laat braai en die Afrikaanse treffers laat klop sonder om ooit 'n kitaar vas te hou! Hier genereer ons tunes wat so lekker is, jou ouma sal blush en jou tjommies sal sê: 'Bliksem, dis beter as die oorspronklike!' Teken in, of die AI sing sommer oor jou..." "Hier maak 'n stout AI Afrikaanse musiek wat jou laat lag, dans en dalk 'n bietjie bloos. Van sokkie tot hartseer ballades – alles gegenereer met 'n knipoog en 'n bietjie magic. Kom luister, dis lekkerder as 'n braai op 'n Saterdag!" AI Generated Music #AIGeneratedMusic #Dance #afrikaansmusiek

Hoe Ouer Ek Word 🎶Hoe sagter raak my trots (Dans) #KlauZ

Best Old Country Songs 🎸 Green Green Grass Of Home, Stuck on You 🎸 Classic Country Music 60s 70s 80s

Klankaar - My Pa

Ek Het Nie Tyd Gehad Nie

Michael Bennett Tells His Story, Then Sings “Stand By My Grave” | AGT Style

Kommandant-Generaal Andries Pretorius

Unbelievable Workers | Working with Talented Engineers #46 #fail #adamrose #smartworkers

Green Green Grass of Home, Before the Next Teardrop Falls 🎼 Classic Country Music Hit 60s 70s 80s🤠

👉As ’n Man Jou Liefhet (Hy Sing Vir Haar | Sy Sing Vir Hom) 💔❤️Beautiful Afrikaans Love Song

Oud Soos Goeie Wyn 🎶 #klauz #afrikaansmusiek #aigeneratedmusic

Take Me Home, Country Roads, Green Green Grass of Home, Cotton Fields - Country Song - 60s, 70s, 80s

Sal jy bly - Written by Peter Robert Marais

Michael Bennett Tells His Story, Then Sings “Stand By My Grave” | AGT Style

Chris Stapleton - WHEN A MAN LOVES A WOMAN ft P!nk (2026 Music Video)

Playlist For Men Who Fear Nothing (Best Of Blues) | Gentleman Songs | Dark Blues

'n Trio, Sonvanger, Al Gebeur Wat, Gebed

Koos Roos - Ek Lewe (Anneli Van Rooyen Cover)

