Die Vrymesselaars Ds Gustav Opperman HW#206 Solidariteit Helpende Hand

Die Vrymesselaars. Hulle reputasie oor die jare wissel van 'n skadelose liefdadigheid organisasie tot onheilige samesweerders. Maar wat moet die gelowige van hierdie broederskap dink? Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai om alle vorige Helpende Woorde maklik te vind: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand   Bron: Psalm 2 Opnamedatum: 2024 04 15 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Atlantis by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ YouTube may also credit the artist and link the Audio Library from your video. Please note that the license’s attribution requirements also apply if you use this audio track in videos outside of YouTube. 2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Waarom eerder begrawe? Wat beteken die graf? Genesis 23 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
▶︎

Waarom eerder begrawe? Wat beteken die graf? Genesis 23 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Dagbreek: Onderhoud - Vrymesselaars
▶︎

Dagbreek: Onderhoud - Vrymesselaars

ORANIA: Eiendom, verblyf, werk | Property, housing, work - VJV 35
▶︎

ORANIA: Eiendom, verblyf, werk | Property, housing, work - VJV 35

Wat sien ons vandag? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Op 5
▶︎

Wat sien ons vandag? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Op 5

Vlug Amerika toe? Flee to America? Gustav Opperman Helpende Woord#244 Solidariteit Helpende Hand CC
▶︎

Vlug Amerika toe? Flee to America? Gustav Opperman Helpende Woord#244 Solidariteit Helpende Hand CC

Hier kom "kapitaalonteiening sonder jou toestemming!"
▶︎

Hier kom "kapitaalonteiening sonder jou toestemming!"

Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Phala Phala: Nou kan die politiek lelik raak.
▶︎

Phala Phala: Nou kan die politiek lelik raak.

Verskuifde Sabbat Joh 20 Ds Gustav Opperman GK Die Kandelaar
▶︎

Verskuifde Sabbat Joh 20 Ds Gustav Opperman GK Die Kandelaar

Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40
▶︎

Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40

Gedra jou soos 'n man! (1 Kor 16) Ds Gustav Opperman  GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Gedra jou soos 'n man! (1 Kor 16) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Die doderyk versus die paradys (Op 20:13, 14) (Deel 7)
▶︎

Die doderyk versus die paradys (Op 20:13, 14) (Deel 7)

Die Laaste Dae (Luk 17:20-37) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Die Laaste Dae (Luk 17:20-37) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Gay Ds/Gay Pastor! Krisis in Kerk. Church Chrisis. How did this happen? Rom.Series# 7b Ds G Opperman
▶︎

Gay Ds/Gay Pastor! Krisis in Kerk. Church Chrisis. How did this happen? Rom.Series# 7b Ds G Opperman

God sal my voleindig(Hand16; Fil1) Belydenis Adriaan Vorster Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning
▶︎

God sal my voleindig(Hand16; Fil1) Belydenis Adriaan Vorster Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning

Hoe vorentoe? Hannes Noëth en Ds Gustav Opperman Helpende Woord#285 Solidariteit Helpende Hand
▶︎

Hoe vorentoe? Hannes Noëth en Ds Gustav Opperman Helpende Woord#285 Solidariteit Helpende Hand

Is Christene sosialiste? (Deu 16; Hand 2 &4) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Is Christene sosialiste? (Deu 16; Hand 2 &4) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Muslim Imam's Wife Dies and Returns With a SHOCKING TRUTH From Jesus
▶︎

Muslim Imam's Wife Dies and Returns With a SHOCKING TRUTH From Jesus

EP19 - GKSA Sinode 2026 en Vroue in die Amp: Besluit, Reaksies en Gevolge
▶︎

EP19 - GKSA Sinode 2026 en Vroue in die Amp: Besluit, Reaksies en Gevolge