Gedra jou soos 'n man! (1 Kor 16) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
In die weke wat verby is, het dit in ons kerke gegons en weereens het dit gegaan oor manlikheid en vroulikheid ten opsigte van die ampte. Na meer as dertig jaar se debatvoering, blyk dit nog steeds 'n probleem te wees. Woordverkondiging: 1 Kor 16 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning Bron: Lees: 1 Kor. 16:5-24 Teks: 1 Kor 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk. Tema: Gedra jou soos ‘n man! Psalms:18:1,3; 18:14,15; 118:3,4; 68:12,13 Opnamedatum: 2026 04 19 1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers 2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op: / helpende_hand Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 1500 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Blinde Geloof - Kan ons hierdie dinge glo? Ds Gustav Opperman Joh 20 @WoordeuitsyWoning

Is ek sielsgesond? 111 Johannes Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Elon Musk, die Afrikaner?

Wêreldwys | Twee konings in die Withuis | Ep. 89

Ten volle vertroos Ps 131 GK Colesberg Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 26 @WoordeuitsyWoning

Die Seën van Slaap | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

(Live) Woordskool

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N GELOWIGE.

Best Christian Worship Songs 2026 ✝️ Nonstop Christian Praise & Worship Music | Feel God's Presence

Dring deur duisternis en elke donker hart: Die Lam is die Antwoord. Joh 1 G Opperman Nagmaalreeks6b

Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

#22 Bloos fa Mana (#1Woo de Maun daut Sex Läwen on sitt)

GKSA GESPREK MET DR BENNIE AUCAMP

Jaloesie en kompetisie (Joh 13:6-20) | Vita Dei 765

Wat is 'n Skriftuurlike bekering?

God sal my voleindig(Hand16; Fil1) Belydenis Adriaan Vorster Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning

Van Min Na Oorvloed

Kan ek vra net wat ek wil? (Joh 14:2-16) | Vita Dei 769

Wen die geveg teen die vlees! - Ds Awie van Wyk

