Vlug Amerika toe? Flee to America? Gustav Opperman Helpende Woord#244 Solidariteit Helpende Hand CC
Die aanbod van die Amerikaanse president Trump om aan Afrikaners vlugtelingstatus toe te ken, het baie reaksie ontlok. Alhoewel daar met groot waardering kennis geneem word van die erkenning uit dié oord, is daar verskeie redes waarom dit nie aanvaar behoort te word nie. Ons het 'n roeping om God hier in vryheid te dien. Daarom sal 'n vlug na Amerika ook beteken dat ons ontrou sal wees aan die Boere-Afrikaners wat tydens die Vryheidsoorloë hulle bloed vir 'n vryheidsideaal op hierdie grond gestort het. Grond, wat ons glo die Here ons sal gee in navolging van Mat 6:33. Subtitles in English and Dutch. The offer by US President Trump to grant refugee status to Afrikaners has provoked a lot of reaction. Although the recognition from this resort is noted with great appreciation, there are several reasons why it should not be accepted. We have a calling to serve God here in freedom. Therefore, a flight to America will also mean that we will be disloyal to the Boer-Afrikaner People who during the Freedom Wars shed their blood for an ideal of freedom on this land. Land, which we believe the Lord will give us in accordance with Mathew 6:33. Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai om alle vorige Helpende Woorde maklik te vind: http://bit.ly/3Bbping Bron: Mat 6:33 Opnamedatum: 2025 03 11 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Air Prelude by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Source: http://incompetech.com/music/royalty-... Artist: http://incompetech.com/ 2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Donald Trump se offer, H2a Visas en die skip wat sink🇿🇦✅ #H2A #refugee

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #8 #adamrose #smartworkers

Die Vrymesselaars Ds Gustav Opperman HW#206 Solidariteit Helpende Hand

'Afrikaner Boer' Willem wil een eigen etnostaat | VPRO Frontlinie

CONSTANTINOVKA IS FALLING⚡ Battle for Druzhkivka Begins⚔️ Deep Strikes on Russian Day💥 MS 12.06.2026

Rehoboth Afrikaans

The Match That Made Brazilians Hate Germany

Orkney Snork Nie 🎭 Full Episodes | Iconic SA Comedy Series Marathon

Ramaphosa's LEGACY SHREDDED In 5 Minutes By Pieter Groenewald

My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

Waai waar Hy wil Gustav Opperman Helpende Woord#306 Solidariteit Helpende Hand@WoordeuitsyWoning

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #7 #adamrose #smartworkers

Donbass: Kritische Stadt fällt + EU zieht Notbremse & schickt Verhandlungs-Delegation nach Moskau!

94 Year-Old Grandmother Living Alone at the Edge of the World Far From Civilization

Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

German Shepherd and Kitten Become Best Friends From Day One

Jan skeer skaap Ds Gustav Opperman Helpende Woord#297 Solidariteit Helpende Hand

5 African Countries with the Highest White Population!

