2026-05-03 Aanddiens - Die tweede bede: Laat U koninkryk kom - Ds Pieter le Roux

AANDDIENS (18:00) Lees: 1 Korintiërs 15:20-28 Teks: Matteus 6:10 Belydenis: HK Sondag 48 Liturg: Ds Pieter le Roux Tema: Die tweede bede: Laat U koninkryk kom Sing: Ps. 145:1,8,12; Ps. 103:10,11; Ps. 72:2,6,9; SB 45:1,10,11,12 Daar bestaan ’n koninkryk waar slegs vrede oor die berge en heuwels sweef. ’n Koninkryk waar al die wat verstoot en gering is, opgehef sal wees tot heerlikheid. ’n Koninkryk waar geen ellende meer is nie. Dit is die koninkryk van Jesus Christus. Die koninkryk is reeds ingehuldig met Jesus se eerste koms na die aarde, maar daar is nog duisende rebelle wat teenstand bied teen Sy koninkryk. Wanneer ons bid ‘laat U koninkryk kom,’ dan bid ons dat die dag mag aanbreek waarop elke knie sal buig en elke tong sal erken dat Christus die Koning is!

2025-06-21: Oggenddiens -  Wat beteken die gemeenskap van die heiliges vir jou? - Ds Pieter le Roux
▶︎

God Says:"TAKE THIS MESSAGE SERIOUSLY, BECAUSE ONLY YOU ARE SEEING IT"/God Message Now/God Message

Elke dienspligtige is geregtig op pensioen en gratis mediese sorg

Orkney Snork Nie S04E11 😄 Marathon | Iconic South African Sitcom Full Episodes

Na ek gesondig het
▶︎

Na ek gesondig het

2026-06-21: Aanddiens - Of julle dan eet of drink of enigiets doen, doen alles t - Ds Pieter le Roux

Radical Christians – My Exit from the OCG (1/2) | Ivo Sasek and his Sect | Report | SRF Dok

De Trubbel met fabrikjschet Mäl | Randall Reimer

Nicole lives ina DIY wooden tiny house surrounded by nature | ARD Room Tour

"Does the Bible Permit A Woman to Preach?" - Jonny Ardavanis

2026-06-14: Aanddiens -  God voorsien die uitkoms vir elke versoeking - Ds Pieter le Roux

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

Zeugnis Juanito Reimer
▶︎

Zeugnis Juanito Reimer

Felix Nmecha: Jesus ist ihr Problem! (Hass & Hetze gegen Christen)

RESTORING THE ORDER 2026 - DAY-6 #dunsinoyekan #worship #intimacy

Was wird 5 Minuten nach dem Tode sein? – Werner Gitt

2026-05-03 Oggenddiens - Trou net in die Here - Ds Pieter le Roux

Slegs Preek | 17/05/2026 | ONTMOET DIE GEES VAN GOD | "Wie is die Heilige Gees en wat doen Hy?"

Sermon from 06/14/2026 - The Sesame Street Sermon on Refreshment

Why Jesus Cursed the Fig Tree and "Flipped Out" in the Temple: The Mark Series pt 42 (11:12-25)