Na ek gesondig het

Ons verstaan hoe belangrik gehoorsaamheid aan God is, maar ook dat ons nie van sonde gevrywaar is nie – ons verstaan dat ‘na ek gesondig het’ God nie offers en opofferinge van my soek om die saak tussen my en Hom weer ‘reg’ te maak nie, maar die erkenning van my sonde, ’n opregte en gebroke hart en dat ek so gou moontlik weer sal opstaan en na Hom toe sal terughardloop