53) God se onsigbare hand (Bybelstudie uit Hand 23:12) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Hier het ons nou 'n stukkie Skrif waarin die Here se Naam nie een keer genoem word nie, dat die Here Jesus Christus nie een keer genoem word nie, maar soos in die boek Ester, sien ons orals die hand van die Here aan die werk, hier om menslike planne te verydel. Volg Woensdae die Bybelstudiereeks uit Handelinge, soos aangebied deur ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning Bron: Handelinge 23:12 en verder Opnamedatum: 2025 03 25 Grafies: Intro Ester Koning (nee Van Deventer) +27 630210685 [email protected] Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation 1) The Princesses Heart Cinematic Romantic Density & Time 3:04 You Tube Audio Library. Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar bykans 1500 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

54) Voor regterstoel gesleep (Bybelstudie uit Hand 24) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Gee jou boot vir Jesus - Andries Vermeulen, 15 April 2018

Die belangrikse openbaring van God se karakter? (Riekert Botha)

Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Pa slaan seun amper dood

n Oggend preek deur Pastoor Francois - Verkeerde plek, verkeede plek. 💭

EP19 - GKSA Sinode 2026 en Vroue in die Amp: Besluit, Reaksies en Gevolge
![Ken God se plan met jou, eerder as jou eie planne [18 Jan 2026]](https://i.ytimg.com/vi/56JLhXtaSPA/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLB-HBvW0-5UiGD0XBd11JwQL0Drrg)
Ken God se plan met jou, eerder as jou eie planne [18 Jan 2026]

Hoe praat God | Nevil Norden

KSM Bybelstudie I 1 Des. I Maleagi 1&2 I Deel 1

Jou roeping wat gesteel is - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

CARPE DIEM SENIORS BIED AAN - STEPHAN JOUBERT

Laaste Woorde Openbaring Bybelstudie Ds Gustav Opperman Op 22:17

134) Wat sien ons vandag? (Volledige Erediens: Ps 46 Op 5,6) Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning
![Die Heilige Gees, ons Voorbidder te midde van moord en doodslag en hoop(loosheid) [11 Junie 2023]](https://i.ytimg.com/vi/EpMfvR49K8E/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLCjWaIKl9OkdkuK03JGTe9fFZY0XQ)
Die Heilige Gees, ons Voorbidder te midde van moord en doodslag en hoop(loosheid) [11 Junie 2023]

RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5

RITME Digitaal | Leef met die regte soort invloed | Johan Smith

Die boodskap wat elke mens moet hoor - Dr Hennie Prinsloo

