Kain: Vermorste jare - Genesis 4 - Ds Gerhard Beukes
Kain: 'n Vermorste Lewe. Gen 4 SHAKESPEARE HET GESE: •"All the world's a stage, and all the men and women merely players: they all have their entrances an their exits and one man in his time play many parts. Bv Die lewe van Josef. Wat kan ons leer uit die lewe van Kain? 1) T.S.V sy uiterlike vertoon was sy hart nie reg voor God nie. In hierdie kort opsomming van Kain kan ons sien dat Sy hart nie reg was voor die Here nie. GEN 4:2-5 Deut 26:1-4 en 10 Die offer van groente of vleis was nie die probleem nie, maar die hart van Kain. Hebr 11:4 1 Joh 3:11, 12 Hoe pas ons dit toe op ons lewe? Jes 29: 13 Matt 15: 8 Wat vra en soek die Here? Ps 51:18,19 2) Hy was ongehoorsaam aan God se Woord en opdragte. Gen 4: 4-7 Hoeveel keer waarsku God elke mens. Rom 6: 23 1 Kor 6: 9-10 Gal 6: 7 Rom 6: 12, 13 Hoekom wil jy jouself 'n Christen noem, as jy nie soos 'n Christen wil lewe nie? Leer uit Kain se lewe en besef dat die sonde lê en loer. Wees wakker en waaksaam. Kol 3: 5-9 3) Hy word 'n moordenaar en 'n leuenaar. Gen 4: 8-9 Kain is verwaand in sy antwoord. Joh 8: 44 Gen 4: 13 = Hierdie was nie woorde van berou nie. Hy was net ongelukkig oor die moeilike omstandighede en gevolge. Berou was nie deel van sy lewe nie. Luk 18: 10-14 - God ken my en jou hart. Dit is wat ons karater bepaal. 4) Kain sterf as 'n onberouvolle sondaar. Gen 4: 23-24 - Die gevolge is selfs in sy nageslag sigbaar. Judas vers 11. 1 Joh 3:11-12 Ons word almal as 'n Kain gebore Rom 3: 23 Pred 7: 20 1 Joh 1: 8-10 Net Een Oplossing, uitweg en Verlosser: JOHANNES 7: [37] En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! JOHANNES 8: [12] EN Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê. JOHANNES 10: [9] Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind. [11] Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape. JOHANNES 14: [6] Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.

Fundamentele Waarhede - Genesis 3 - Ds Gerhard Beukes

Abraham is dood maar sy getuienis leef voort

Genesis 1 - Fundamentele waarhede - Ds Gerhard Beukes

How Did DANIEL See the Strait of HORMUZ 2,500 Years Ago?

John Lennox Brilliant Response on "Why did God command Killing in the Bible?"

Cerdo de 120KG al Mercado | 6 Meses de Crianza y Nuevos Lechones

Kind van God..en sonde

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

HOLY SPIRIT | Soaking Worship Instrumental for Prayer

Die Here is groter as ons vrese - Psalm 27

Wedergeboorte en die Afsterwe van Sonde

Time Alone With God | Soaking Worship Instrumental

Man wees volgens 1 Pet 3:7 - Ds G Beukes

Why Does MASS Create Gravity? The Answer Will DESTROY Your Understanding of Reality

Broadcast June 15 • Willem Glashouwer: “We live in a time when prophecies are being fulfilled”

Instrumental Worship Guitar : Best Worship Song | Peaceful, Relaxing Instrumental Hymns on Guitar

Walking in The Spirit | Benny Hinn

Die impak van ongeveinsde geloof - Ds G Beukes

Morning Worship Songs 2026 ✝️Start Your Day With God | Worship Songs for Prayer, Peace & Faith

