Kind van God..en sonde
24 Oktober 2021 Skriflesing: 2 Samuel 12: 1 - 14 Preekteks: 2 Samuel 12: 7 en 13 Preekskema: In Dawid se lewe sien ons hoe hy man na God se hart is, geseënd, begenadig en tog... pleeg hy egbreek, moord, hy verag die Woord van God. Hoe moet ons dit verstaan? Staan hierdie dilemma ver van ons af? Wanneer ons in Christus glo is ons ook kind van God, en tog sien ons in die praktyk van ons lewe ook maar dinge wat in stryd daarmee is. Is dit nou maar net die werklikheid van gebrokenheid waarin ons lewe? Ons is ook nie gevrywaar van negatiewe gevolge van sonde nie. Hoe kan ons dit hanteer en met oorgawe vir God leef? Gespreksriglyne en die boodskap in teks: https://bit.ly/3BacGdp Gereformeerde Kerk Stellenbosch Ds Johan van Heyningen 082 929 1733 [email protected]

Jiskefet - De Duits-Nederlandse verhoudingen in het voetbal

I Spent 20 Days Building the Cheapest Forest House Alone to Live: Solo Bushcraft (Full)

Regardt van Den Bergh se Getuienis

Wedergeboorte en die Afsterwe van Sonde

All 7 Dimensions Explained in Detail (From 0D to Infinity)

These animals are released into the wild for the first time

Johnny Davids | God se genade is groot!

Gelowig wees en twyfel

AKKORDEON?! 🤨🪗 Jury erwartet NICHTS & wird KOMPLETT UMGEHAUEN! 🤯🤩 I Staffel 6 I Das Supertalent

My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

Geloof wat nie laat los nie | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

Kruiskyk Teater - Rooies Strauss

Tel jouself op | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

Wat is JOU liefdes taal? (Lynette Beer - Sessie 3)

Radical Christians – My Exit from the OCG (1/2) | Ivo Sasek and his Sect | Report | SRF Dok

Wie is God? | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

Rowan Atkinson's Brilliant Humor Leaves Celebrities in Tears!

Kein Kaffee, kein Alkohol, kein S*x: Wie streng leben Mormonen wirklich? | FRAG EIN KLISCHEE

Toen kwamen de slapeloze nachten...

