Erediens: Jesus in die hemel opgeneem vir ons – ds. Marcel Floor

Ons vier Donderdag 14 Mei Hemelvaart. Nooi jou vriende en familie en woon die diens saam met ons by. Dit begin 18:30. Indien jy nie in lewende lywe saam kan kuier nie, kan jy inskakel op die regstreekse uitsending via Facebook en Youtube. www.wapadrant.co.za #WPRErediens #WPReSaam