Erediens: Die verstommende krag van die Gees - Dr Rassie Smit

Ons vier Pinkster tydens Sondag se eredienste om 08:30 en 10:00. Nooi gerus jou vriende en familie en sluit by ons aan! Tussen die dienste kuier ons saam oor koffie en tee. Indien jy nie in lewende lywe saam kan kuier nie, kan jy inskakel op die regstreekse uitsending via Facebook en Youtube. www.wapadrant.co.za #WPRErediens #WPReSaam