Erediens: Wag op die Here (deel 1) – ds. Marcel Floor

Ons kuier as familie saam op Sondag 14 Junie. Weens die lang naweek is daar slegs een gesamentlike erediens om 08:30. Trotseer die koue en kom kuier saam! Indien jy nie in lewende lywe saam kan kuier nie, kan jy inskakel op die regstreekse uitsending via Facebook en Youtube. www.wapadrant.co.za #WPRErediens #WPReSaam