Nuwe aanbieders vir Middag op RSG

Ettienne Ludick en Sue Pyler neem op Maandag 13 Maart die leisels van MIDDAG OP RSG (12:00 - 15:00) oor by Ian Wessels. Hulle vertel wat jy te wagte kan wees.