Trou is nie perdekoop nie Episode 19: Die van-dilemma met Andre en Juanita Velts

Is dit Velts, De Villiers of Velthuizen? Vandeesweek gesels ons met die bekende paartjie, André en Juanita Velts oor die storie agter hul "van-dilemma". Hulle deel hoe die eerste agt jaar van hul huwelik, sonder kinders, hulle gehelp het om die grondslag te lê om 'n rotsvaste fondasie te bou. Ten spyte van reuse-uitdagings - die moeilike swangerskap met hulle eerste kind, Covid, én 'n pa wat ernstig siek was - het hulle as paartjie net sterker geword. Ontdek hoe hierdie stewige fondament hulle help om die strawwe vermaaklikheidsbedryf saam te trotseer. ’n Episode propvol wysheid, humor en egtheid waarna jy moet kyk! Hierdie klankopname is die eiendom van RSG en SABC Radio. Dit is slegs vir persoonlike gebruik en kan nie op enige ander platform uitgesaai of gedeel word, sonder die skriftelike toestemming van die SABC nie. Die onregmatige gebruik, verspreiding en/of uitsending van hierdie opname, sal tot regstappe en vervolging lei.

Trou is nie perdekoop nie Ep 20: DJ Reggie Philander oor flaters, geheime & die perfekte speellys
▶︎

Trou is nie perdekoop nie - Episode 15: Jou verlede bepaal nie jou toekoms nie.

Dropped out of high school to play deputy parent | Family Dynamics Global with Kerry Kagiri

How Diego Proves That Disability Doesn't Limit Dreams | Toni Talks

Fast Talk with Boy Abunda: Jake at Inah, handa nang makaroon ng baby? (Full Episode 899)

Jo Black oor sy "wilde lewe" en pa-wees
▶︎

Jo Black oor sy "wilde lewe" en pa-wees

Bday + Anniv Vlog: some fave restos, villa feature, & precious family time | Siargao Reco

SKIET ONGELUK in die JAGVELD - Twee broers...daar word geveg om aan die lewe te bly.

Hoe om jouself weer te vind na trauma - S1E2 | Janine Gouws

EXCLUSIVE! TESSA PRIETO JOWA REVEAL! : AN LGBT LOVE STORY + HOUSE TOUR #LGBTQIA

1 MONTH OLD BABY, NAIS BAWIIN NI ATE KAY EX!

Trou is nie perdekoop nie - Episode 17: Die ware liefdesverhaal agter 'Bruid van die Jaar'

Angelique Gerber
▶︎

Angelique Gerber

Aurora Roadtrip! Exploring Hidden Gems with the Favorites | Small Laude

Chris Chameleon oor sy terugkeer na die verhoog | 10 Jun 2026

Dokters het gesê hy sal nooit weer loop nie. Toe maak hy Dakar klaar.

Dozi - Powerful and inspiring testimony.

MARIEL, BIGLANG NAG-UNFOLLOW! KANINO? 🔴 AWRA, KA-FEZ NA SI CATRIONA! 🔴 BEA, ANG HULA!

ANDI EIGENMANN'S SIARGAO LIFE: Why She Left The City Behind | Karen Davila

RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid S2E10 - Kleinood