Hy Ken Jou Naam | Past. Lee-Ann Swanepoel
Nagmaal oggenddiens 2026-06-07. 00:11 - Woord 01:58 - Nagmaal 12:47 - Preek 50:11 - Gebed 54:11 - Einde Welkom by Die Lighuis AGS Gansbaai! Ons is so bly jy kyk hierdie diens vandag. Ons bid dat jy God se teenwoordigheid sal beleef en dat Sy Woord jou hart sal aanraak. 💛 🕗 DIENSTYD: Sondae | 09:00 📍 20 Muller St, Gansbaai, 7220 ✝️ Oor Die Lighuis AGS Gansbaai: Ons is ’n Afrikaanse, Woordgebaseerde familiekerk in Gansbaai. Ons hart is om God se teenwoordigheid te dra, Sy heerlikheid te reflekteer en ’n aktiewe deel te wees van die herlewing wat Hy bring in mense se lewens. 🙏 Gebed of Vrae? Ons wil graag saam met jou bid en met jou kontak maak. Stuur vir ons ’n e-pos by: https:// [email protected] 💒 Gee ’n bydrae / tiende: https://pay.yoco.com/ags-gansbaai 🔗 Connect met ons & volg ons aanlyn: 🌐 Website: https://www.agsgansbaai.co.za 👍 Facebook: / gansbaaiaanbiddingsentrum 🔔 Subscribe op YouTube: / @agsgansbaai 💬 Laat weet in die comments vanwaar jy kyk, en deel hierdie uitsending met vriende en familie lede. Dankie vir jou hart! 🕊 #ags #agsgansbaai #gansbaai #afrikaans #afrikaansekerk

Tel Op Jou Mantel | Deur Past. Emilia Swanepoel

so this just happened..

Wat is die hel en waarom bestaan dit? | Past. Dwain Ludick

7 Junie 2026 - Wat dra jy? Past Danie Groenewald

Bar-One Man | Vadersdag

Dermdrama: IBS, angstig en hardlywig?

Jou Sleutels?? | Pas Emilia Swanepoel

Die Slag van Armageddon - Past: Pieter Swanepoel

Wie Is Ek? | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

God Says:"TAKE THIS MESSAGE SERIOUSLY, BECAUSE ONLY YOU ARE SEEING IT"/God Message Now/God Message

Vrou van Geloof | Past. Lee-Ann Swanepoel

Jy hêt Opstandingskrag! | Past. Emilia Swanepoel

Die Vaderhart van GOD | Pas Pierre Hoffmann

Live from Rotterdam Central Station • Worship on the Streets • Presence Revival

They Thought He Was Jesus... Then He Sang One of the Most Powerful Songs Ever Written | AGT 2026

Built To Last - Dr. Corey L. Brown

Past. Altha Schwartz - Die wonderlike genade

Faith & Strength: Soaking Worship, Prayer & Healing Music With Scripture 🌿 Worship Reflections

14 Junie 2026 - Danie O'Kennedy - Hou by die Woord

