Die Slag van Armageddon - Past: Pieter Swanepoel

Wat is Armageddon? Hoekom gaan dit gebeur, en wat presies gaan daar plaasvind? Hierdie is maar net ’n paar van die vrae wat Pastoor Pieter in hierdie insiggewende boodskap bespreek en verduidelik. Kom luister saam en ontdek wat die Woord van God hieroor sê.