Hoe om Effektief te Bid | Deur Past. Hennie Jacobs
Oggenddiens 2026-03-22. Welkom by Die Lighuis AGS Gansbaai! Ons is so bly jy kyk hierdie diens vandag. Ons bid dat jy God se teenwoordigheid sal beleef en dat Sy Woord jou hart sal aanraak. 💛 🕗 DIENSTYD: Sondae | 09:00 📍 20 Muller St, Gansbaai, 7220 ✝️ Oor Die Lighuis AGS Gansbaai: Ons is ’n Afrikaanse, Woordgebaseerde familiekerk in Gansbaai. Ons hart is om God se teenwoordigheid te dra, Sy heerlikheid te reflekteer en ’n aktiewe deel te wees van die herlewing wat Hy bring in mense se lewens. 🙏 Gebed of Vrae? Ons wil graag saam met jou bid en met jou kontak maak. Stuur vir ons ’n e-pos by: https:// [email protected] 💒 Gee ’n bydrae / tiende: https://pay.yoco.com/ags-gansbaai 🔗 Connect met ons & volg ons aanlyn: 🌐 Website: https://www.agsgansbaai.co.za 👍 Facebook: / gansbaaiaanbiddingsentrum 🔔 Subscribe op YouTube: / @agsgansbaai 💬 Laat weet in die comments vanwaar jy kyk, en deel hierdie uitsending met vriende en familie lede. Dankie vir jou hart! 🕊 #ags #agsgansbaai #gansbaai #afrikaans #afrikaansekerk

Imago Dei AGS Westdene Diens - 7 Junie 2026 Pastoor Ferdinand Bezuidenhout

Die Vaderhart van GOD | Pas Pierre Hoffmann

DIE TWEE WEË | Sondagaand | Rivanndo Von Brandis | 22 Junie 2026

KI und Endzeit – Bereitet sich die Welt auf etwas vor?

Best Worship Songs 2026 ✝ Top Christian Praise & Worship Music Playlist Nonstop, Hillsong Worship

Aanbidding in Geest en Waarheid

Bewaak Jou HART | Warren Elliott

Hy het ons met Homself Versoen - Marnes Nel

GELOOF in KRISISTYE - DR Isak Burger

Wolsley AGS.Past.Marius Diederick.Die klein jakkalsies wat die wingerde verwoes

Roger Liebi || Die Bibel warnt vor genau dieser Zeit

Wat is die hel en waarom bestaan dit? | Past. Dwain Ludick

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

SKUILPLEK VAN DIE ALLERHOOGSTE 🙏 | PSALM 91 | JOU TOEVLUG IN ELKE STORM

De impact van een afwezige vader | Ps. Jonathan Kroeske | HUB Church

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N ONGELOWIGE.

Wie Is Ek? | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

Toen kwamen de slapeloze nachten...

Past. Andries Maritz - Ontwaak

