Raak deel van die revolusie - Revolusie | Erediens, 7 Junie 2020
Dankie dat jy inskakel by ons aanlyn diens. VOLG ONS OP ONS SOSIALE PLATVORME Ontdekkers - Kompas Gemeente (3-8 jaar) https://www.youtube.com/channel/UC5qN... Een Rigting - Kompas Gemeente (9-12 jaar) https://www.youtube.com/channel/UCRln... Toegee (13-18 jaar) https://www.youtube.com/channel/UCM8a... Onbeperk (jong volwassenes) https://www.youtube.com/channel/UC5i7... JY KAN KONTAK MAAK BY: 13-18 jaar: Tommie Arpin - 0823426245 / [email protected] 19-27 jaar: Jonathan Müller - 0646586636 / [email protected] 28-36 jaar: Edohan Burger - 0845700669 / [email protected] 37-47 jaar: Darius van der Schyf - 0728228267 / [email protected] 48-57 jaar: Nico van As - 0829733895 / [email protected] 58 jaar en ouer: Koos Jooste - 0842777770 / [email protected] Marius Malan: [email protected] Riaan Pelser: 082 775 7147 / [email protected] Gebedsversoeke - [email protected] PREEKNOTA: 1. Hoekom is daar ’n revolusie nodig? Genesis 11:4 (NAV) 4Toe sê hulle: ”Kom ons bou vir ons ’n stad met ’n toring waarvan die punt tot in die hemel reik en ons maak so vir ons ’n naam. Dan sal ons nie oor die hele aarde versprei nie.” 2. Wat is die revolusie wat Jesus begin het? Handelinge 2:11b (NLV) 11”... Ons almal hoor hulle in ons eie tale praat oor die groot dinge wat God gedoen het!” Kolossense 1:13-14 (NAV) 13Hy het ons uit die mag van die duisternis weggeruk en ons onder die heerskappy gestel van sy Seun wat Hy liefhet. 14Deur die Seun het ons die verlossing verkry, die vergewing van ons sondes. 3. Wat is die duisternis waarvan Jesus ons wegruk? Handelinge 26:17-18 (NLV) 17”’Ek sal jou teen jou volk beskerm en teen die nie-Joodse nasies na wie toe Ek jou met volle mandaat stuur. 18Jou bediening moet hulle oë oopmaak sodat hulle ’n lewensomkeer kan maak, weg van die duisternis na die lig, en weg van die mag van Satan na God. Deur in My te glo, ontvang hulle vergifnis van hulle sondes en word hulle deur die geloof deel van mý mense.’” 4. Wat is die gevare van die revolusie? Johannes 3:19-21 (NLV) 19”Dít is die beslissende vonnis: die lig het na die mensewêreld toe gekom, en tog het die mense eerder die duisternis as die lig liefgehad, want hulle dade was boos. 20Elkeen wat doen wat sleg is, haat die lig en kom nie na die lig toe nie sodat sy dade nie bekend word nie. 21Elkeen wat egter die waarheid beoefen, kom na die lig toe sodat dit sigbaar word dat sy dade vanuit ’n noue verhouding met God gedoen is.” 5. Hoe raak jy deel van Jesus se revolusie? 1 Petrus 2:9-10 (NLV) 9Dit geld egter nie vir julle nie, want God het júlle as sy volk gekies. Julle is ’n koninkryk wat uit priesters bestaan, ’n nasie wat heeltemal in God se diens staan, ’n volk wat heeltemal God s’n is. Dít het God bewerk sodat julle vir almal kan wys hoe goed Hy is. Dit is immers Hý wat julle uit die duisternis in sy wonderlike lig ingeroep het. 10”Vroeër was julle nie ’n volk nie; nou is julle egter die volk van God. Vroeër het God geen ontferming aan julle bewys nie; nou hét julle egter sy ontferming.” a) Meld aan vir diens b) Vra God waar Hy jou nou wil hê en gebruik? c) Gebruik elke geleentheid wat jy kry vir God se koninkryk Matthew 5:14 (MSG) 14Here’s another way to put it: You’re here to be light, bringing out the God-colors in the world. God is not a secret to be kept. We’re going public with this, as public as a city on a hill. ____________________________________________________________ Track info Timeless by Scandinavianz / scandinavianz Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/_timeless Music promoted by Audio Library • Timeless – Scandinavianz (No Copyright Music)

Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skouerskuur | Erediens, 13 September 2020

Wat kan ek glo, oor of ek hemel toe gaan? | Erediens, 28 Junie 2020

50 Geography Facts You Never Knew About Hungary

Het tragische leven van de 'besmette' prinses

Die Papier Praat: Heli's gereed vir 30 Junie, Steenhuisen sê jammer, Bafana-Bafana maak geskiedenis

Britain Sold Palestine to Pay Its WWI Debt. The Balfour Declaration Was a Banking Deal!

Hoekom volg jy Jesus? - Revolusie | Erediens, 14 Junie 2020

24 Mei 2020, Erediens | Revolusie - Wag vir verandering

So maak mens - Gretha Wiid

Hosanna ~ Christian Morning Worship 2026 ✝️ | Hillsong Praise & Worship Songs Playlist All Time

Wat gelukkige paartjies weet - Van vlinders en vlermuise

LIVE Presence Worship on the Streets live from Scheveningen Beach with Logos Hope Crew

The Man Asked If I Was Still Looking for My Son—Then He Said, “I’m the Kid in..." - Calm Dad Stories

Keuses wat Legendes maak - Kies wat jy agterlos

Tot die dood ons skei - Wat gebeur wanneer jy doodgaan? | Erediens, 11 Julie 2021

Scandal in Berlin! Alice Weidel accuses Merz of squandering taxpayer money

In gesprek met Jesus - Lig uit wat ek nie wou sien nie | Erediens, 1 November 2020

So maak mens - Vian en Riette Storm

Why Purpose Is The Only Path To Fulfillment

