24 Mei 2020, Erediens | Revolusie - Wag vir verandering

Dankie dat jy inskakel by ons aanlyn diens. VOLG ONS OP ONS SOSIALE PLATVORME Ontdekkers - Kompas Gemeente (3-8 jaar) https://www.youtube.com/channel/UC5qN... Een Rigting - Kompas Gemeente (9-12 jaar) https://www.youtube.com/channel/UCRln... Toegee (13-18 jaar) https://www.youtube.com/channel/UCM8a... Onbeperk (jong volwassenes) https://www.youtube.com/channel/UC5i7... JY KAN KONTAK MAAK BY: 13-18 jaar: Tommie Arpin - 0823426245 / [email protected] 19-27 jaar: Jonathan Müller - 0646586636 / [email protected] 28-36 jaar: Edohan Burger - 0845700669 / [email protected] 37-47 jaar: Darius van der Schyf - 0728228267 / [email protected] 48-57 jaar: Nico van As - 0829733895 / [email protected] 58 jaar en ouer: Koos Jooste - 0842777770 / [email protected] Marius Malan: [email protected] Riaan Pelser: 082 775 7147 / [email protected] Gebedsversoeke - [email protected] PREEKNOTA: 1. Wat is ’n revolusie? 2. Wat is die revolusie waarvoor jy wag? Miga 4:8 (NLV) 8”Jerusalem, veilige vesting vir God se mense, Ek sal jou mag herstel. Jerusalem sal weer soos vroeër die stad wees waar die koning regeer.” Lukas 17:20 (NLV) 20Toe Jesus deur die Fariseërs uitgevra is oor wanneer die koningsheerskappy van God dan begin, het Hy hulle geantwoord: ”Die koningsheerskappy van God begin nie met sigbare voor-tekens nie.” Lukas 19:11 (NLV) 11Nadat die mense na Jesus geluister het, het Jesus self voortgegaan om ’n volgende gelykenis vir hulle te vertel. Die aanleiding was dat Jesus naby Jerusalem was en die mense gedink het dat die koningsheerskappy van God skielik, ja, enige oomblik sou begin. 3. Jesus gee ons die opdrag om te wag vir die ware revolusie Handelinge 1:4-8 (NLV) 4’n Keer toe hulle so saam was, het Hy aan hulle dié opdrag gegee: ”Moenie Jerusalem verlaat voordat julle van die Vader ontvang het wat Hy belowe het nie. Julle onthou mos dat Ek julle vroeër daarvan vertel het: 5Johannes het met water gedoop, maar júlle sal binne ’n paar dae met die Heilige Gees gedoop word.”6Toe hulle ’n keer weer bymekaar was, het die apostels Jesus aanhou vra: ”Here, is dit nou die tyd dat U Israel weer ’n onafhanklike volk met ’n eie koning gaan maak?”7”Die Vader bepaal hierdie datums,” het Hy geantwoord, ”en die bedoeling is nie dat julle dit moet ken nie. 8Maar wanneer die Heilige Gees oor julle kom, sal julle krag ontvang en oral mense eerstehands van My vertel – in Jerusalem, oor die hele Judea, in Samaria, en tot in die uithoeke van die aarde.” Handelinge 1:12-15 (NLV) 12Na hierdie gebeure het die apostels van die Olyfberg af na Jerusalem toe teruggestap, ’n afstand van net onder ’n kilometer. 13Hulle is toe na die bovertrek toe waar hulle tuisgegaan het. Die volgende persone was daar: Petrus, Johannes, Jakobus, Andreas, Filippus, Tomas, Bartolomeus, Matteus, Jakobus (seun van Alfeus), Simon die Yweraar, en Judas (seun van Jakobus).14Hulle het almal saam aanhou bid. Maria, Jesus se ma, ander vroue en Jesus se broers was ook by.15In daardie tyd was daar ’n byeenkoms van sowat 120 gelowiges. Petrus het tussen hulle opgestaan en gesê: ... 4. Wat bring ’n Goddelike revolusie? a) Krag van die Gees van God Genesis 1:1-6 (NLV) 2Maar die aarde was ’n vormlose, onbewoonbare massa, en die diep waters was toegevou in duisternis. Die Gees van God het oor die oppervlakte van die water gesweef. 3Toe beveel God: ”Laat daar lig wees!” en dit was so. 4Die lig was vir God goed. Daarop het God die lig en die donkerte van mekaar geskei. 5God het die lig ”dag” genoem en die donkerte ”nag”. Dit alles het op die eerste dag gebeur. 6God het beveel: ”Laat daar skeiding kom tussen die waters!” b) Gehoorsaamheid aan Sy opdrag Matteus 28:16-20 (NLV) 16Die elf dissipels het toe na Galilea gegaan, na die berg soos Jesus hulle beveel het. 17Toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid, alhoewel party van hulle nog getwyfel het. 18Jesus kom toe nader en sê vir sy dissipels: ”God het die volle mag oor hemel en aarde aan My toevertrou. 19Gaan dan, maak al die nasies my dissipels, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. 20Leer hulle om alles te gehoorsaam wat Ek aan julle opgedra het. En weet vir seker: Ek is vir altyd by julle, tot aan die einde van die wêreldgeskiedenis.” 5. Wat kan jy prakties vir hierdie Goddelike revolusie doen? Wees gehoorsaam en deel Jesus met mense. Moenie dink daar kom ’n ander nie. Vra dat die Heilig Gees jou sal lei en jou die krag sal gee om te doen wat nodig is. ____________________________________________________________ Track info Timeless by Scandinavianz   / scandinavianz   Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/_timeless Music promoted by Audio Library    • Timeless – Scandinavianz (No Copyright Music)  

Keuses wat Legendes maak - Kies wat jy agterlos
▶︎

Keuses wat Legendes maak - Kies wat jy agterlos

Santo Rosário | Sexta-feira | 04:00 | 12/06/2026 | Live Ao vivo
▶︎

Santo Rosário | Sexta-feira | 04:00 | 12/06/2026 | Live Ao vivo

So maak mens - Gretha Wiid
▶︎

So maak mens - Gretha Wiid

Die Geschichte der Elster Else (die Else-Story), Teil 1
▶︎

Die Geschichte der Elster Else (die Else-Story), Teil 1

Keuses wat Legendes maak - Wat lei jou?
▶︎

Keuses wat Legendes maak - Wat lei jou?

‼️Крупнейшая атака на Россию. 40-дневный план Зеленского. Бунт российских военных / Утренний эфир
▶︎

‼️Крупнейшая атака на Россию. 40-дневный план Зеленского. Бунт российских военных / Утренний эфир

WAAK teen die STERKMAN! Past. Eben Spannenberg. 19 Oktober 2025
▶︎

WAAK teen die STERKMAN! Past. Eben Spannenberg. 19 Oktober 2025

Why Hydrofoil Boats Disappeared
▶︎

Why Hydrofoil Boats Disappeared

Von guten Mächten wunderbar geborgen LIVE - Alive Worship
▶︎

Von guten Mächten wunderbar geborgen LIVE - Alive Worship

I Spent 20 Days Building the Cheapest Forest House Alone to Live: Solo Bushcraft (Full)
▶︎

I Spent 20 Days Building the Cheapest Forest House Alone to Live: Solo Bushcraft (Full)

Ashura is Not Nostalgia | Khutbah by Dr. Omar Suleiman
▶︎

Ashura is Not Nostalgia | Khutbah by Dr. Omar Suleiman

Strengthen Germany first! - Markus Frohnmaier - AfD Parliamentary Group in the German Bundestag
▶︎

Strengthen Germany first! - Markus Frohnmaier - AfD Parliamentary Group in the German Bundestag

Sermon from 06/14/2026 - The Sesame Street Sermon on Refreshment
▶︎

Sermon from 06/14/2026 - The Sesame Street Sermon on Refreshment

Instrumental Worship Guitar : Best Worship Song | Peaceful, Relaxing Instrumental Hymns on Guitar
▶︎

Instrumental Worship Guitar : Best Worship Song | Peaceful, Relaxing Instrumental Hymns on Guitar

Why Purpose Is The Only Path To Fulfillment
▶︎

Why Purpose Is The Only Path To Fulfillment

Babel, Jou Val Is Hier! Past. Eben Spannenberg. 18 Mei 2025
▶︎

Babel, Jou Val Is Hier! Past. Eben Spannenberg. 18 Mei 2025

Gottfried Leibniz: Das größte Genie aller Zeiten? | Doku
▶︎

Gottfried Leibniz: Das größte Genie aller Zeiten? | Doku

Scandal in Berlin! Alice Weidel accuses Merz of squandering taxpayer money
▶︎

Scandal in Berlin! Alice Weidel accuses Merz of squandering taxpayer money

So erträgt man Sterben und Tod als Alltag im Job – Palliative Pflege im Hospiz | 1 Tag, 1 Job
▶︎

So erträgt man Sterben und Tod als Alltag im Job – Palliative Pflege im Hospiz | 1 Tag, 1 Job

How Proctor’s texts in Karen Read lawsuit could free dangerous criminals
▶︎

How Proctor’s texts in Karen Read lawsuit could free dangerous criminals