Onthou die Goeie Nuus | Petrie Spies | 1 Timoteus (Deel 2)

Net soos Paulus vir Timoteus herinner het, het ons nodig om die kern van die evangelie te onthou en uit te kyk vir afdwaal van die goeie nuus. Ons het nodig om te besef dat niemand te goed is of te sleg is vir die genade van God nie. Die eintlike doel bly liefde vir God en liefde vir mense. Laai gerus die raamwerk hier af: https://storage2.snappages.site/QFWJG...