26 Mei 2026 Afrikaanse Nuus

President Cyril Ramaphosa het hom tot die hooggeregshof in die Wes-Kaap gewend om die verslag van die onafhanklike paneel oor die Phala Phala-gebeure nietig te laat verklaar.