18 Junie 2026 Afrikaanse Nuus

’n 69-jarige Kanadese toeris is by ’n piekniekplek naby die Phabeni-hek in die Nasionale Krugerwildtuin doodgeskiet, nadat ’n privaat gids glo per ongeluk ’n vuurwapen afgevuur het.