26 Junie 2026 Afrikaanse Nuus

’n Sosialemediavideo doen die rondte waarin ’n beweerde voormalige leier van die EFF se militêre vleuel, Solomozi The Revolutionary sê dat alle witmans óók die land voor 30 Junie moet verlaat.