16 Julie 2026 Afrikaanse Nuus

Die VF Plus dien 'n dringende mosie by die Tshwane-metro in, ná die dood van ’n rugbygeesdriftige, Hugo van der Berg, wat ná die Springbokwedstryd verlede Saterdagaand in oop uitgrawings in Pretoria geval het.