Joharetha Bloudruk official music video
/ joharetha / joharethanelofficial Lirieke #Bloudruk Geskryf deur @Joharetha Jou siel, jou wese , is dieper as n mens Jys uniek geskape op hierdie oomlik In jou lewe Jys bedoel om te wees in hart en gees Jys uniek ,verstommend en kompleks gemaak Jou hart Is waar jou siel is, as jy snags gaan slaap Maar hoekom so bang om jouself te wees… Jyt iets wat niemand het, jy moet dit net ondek Jys pragtig en dinamies jys soveel werd As ek jou kon vertel as ek jou kon laat sien Wat n glimlag doen wat ons oë nie raaksien sou jy dan, verstaan waroor dit gaan Sou jy meer kon liefhê, meer vir ander doen Die wêreld is n bal, wat deur die ruimte val los jou bloudruk oral waar jy gaan Sou almal dan verstaan, ,waaroor die lewe gaan! Waaroor die lewe gaan… Dis okay, maak foute soms gaan jy nog bloei Alles wat jy voel , dit waarin jy glo ,verander soos jy groei Staan op as jy val, want dit gan weer gebeur Dis die stofpad in jou lewe mar dis al hoe ons leer Uit jou foute leer Bridge As almal dan perfek was sou ons niks kon leer So staan net op en probeer oor en oor en nog n keer As ek jou kon vertel as ek jou kon laat sien Wat n glimlag doen wat ons oë nie raaksien sou jy dan verstaan waroor dit gaan Sou jy meer kon liefhe, meer vir ander doen Die wereld is n bal, wat deur die ruimte val los jou bloudruk oral waar jy gaan Sal almal nou verstaan ,waaroor die lewe gaan Waaroor die lewe gaan Wil almal net verstaan

Len Nel - Wanneer die Oseane dreun

Joharetha - In pa se spore

Tarryn Lamb - Vier Woorde
![Janie Bay & Danie Reënwolf - Ek Glo Nog In Jou [Official Video]](https://i.ytimg.com/vi/EKzqNYqnKmE/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLC7gSDxpaxvuYx3MiBLB9KLH8LU2A)
Janie Bay & Danie Reënwolf - Ek Glo Nog In Jou [Official Video]

Veertig Dae Joharetha

Len Nel - Bly Altyd Positief

Ruhan du Toit - When I'm Back On My Feet (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)

Wilma Van Heerden - SySoen

Franja du Plessis - Gee My ‘n Boerseun

Joharetha - Attata

Joharetha - If You're Not in It for Love I'm Outta Here!

Karlien van Jaarsveld & Jacob Swann - Lief

Eloff - Elke Liewe Ding (Official Music Video)

Joharetha - Dit is hoe ons liefde maak

Brendan Peyper - Trouvrou

Andriëtte - Sewe Oseane

Sagarias Tsam - Nâma he ta ge hâ (Lyric Video)

Reën - Vrystaat Vlaktes (Official Music Video)

