Joharetha - Attata
Liedjie geskryf deur Joharetha Nel. ATTATA Hy dra sy vellies en het daai broekie aan As ek vir hom kyk ,wil my hart gaan staan Hy ry n cruiser en hy bly op ‘n plaas Hys lief vir diere en hy kan ook dans Ek kan nie kook nie Maar ek kan braaibroodjies maak Boere koffie elke oggend na sy smaak Al wat ek vra is een aand saam met jou Onder die sterre in jou arms veilig toe gevou Maar nou moet ek hom net oortuig Dat meisies van Brits ook lekker kan vry… En toe sê ek "Atta daai man is mooi Ek sê "Atta ek verf my lippies rooi Atta dis nou of nooit ATTA daai man is mooi!!!! Hy hou my hand vas en soen my op die wang Liefdes brieffies in die oggend voor hy gaan Hy maak sy bed op en sê vir my, “my pop” Ek sien jou later die manne wag vir my Ek stryk sy klere en maak die huisie skoon Stuur n sms-sie na sy foon En as hy later huis toe ry Wag ek hom met koffie en maak sy harkie bly Maar nou moet ek moet hom net oortuig Dat meisies van Brits ook lekker kan vry En toe sê ek "ATTA daai man is mooi Ek sê at ta ek verf my lippies rooi At ta dis nou of nooit AT TA daai man is mooi!!!! ATTA daai man is mooi Ek sê "atta ek verf my lippies rooi Atta dis nou of nooit ATTA daai man is mooi!!!! Jare later sit ons hier Met ‘n koffie agter jou John deer Kies jy ‘n soen of ‘n geweer Ek se Attata hier gaan ons al weer… ATTA ATA ATTA TA ATA

Tarryn Lamb - Vier Woorde

Joharetha - Dit is hoe ons liefde maak

Tasché Burger – ‘Lisa se Klavier’ | Blind Audition | The Voice SA: Season 3 | M-Net

Erongo Talk episode 324 - 24 September 2021

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #1 #adamrose #smartworkers

Irene-Louise Van Wyk - Tekkies Brand

Veertig Dae Joharetha

Juanita Du Plessis Trefffer Medley (Live)

Dodo Nyoka - Jannaman (Amptelike Musiekvideo)

Riana Nel - Wat nou? (Amptelike Musiekvideo)

Len And Yoharetha sing at the Yacht Club

Karlien Van Jaarsveld - Sing Vir Liefde

19 Funny, Weird South Africa Old Tv Adverts..

Jezelle - 'Suidwes' (Official Music Video)

Juanita du Plessis - Hambamba (OFFICIAL MUSIC VIDEO)

Brendan Peyper - Stop wag bly nog 'n bietjie

Demi Lee Moore - Daai Gevoel (Amptelike Musiekvideo)

Robbie Wessels - Mphe Di Hoenor

