Erediens 14 Junie 2026 - Ds Werner Smal (audio)
Baie welkom by vanoggend se erediens gelei deur Ds Werner Smal. Ons tema vir vandag: Abraham die Gasheer en God die gas. Skriflesing: Votum: Jeremia 32:17 Genesis 18:1-15 Indien u meer wil uitvind oor NG Kempton Park Oos of ons direk wil kontak, kan u gerus op die volgende skakels klik vir meer inigting: Facebook: / ng-kempton-park-oos-page-106081214086966 Webtuiste: https://www.ngkpo.com/ Wie is NG KPO? NG KPO is ‘n ligbaken van God se liefde vir mense. Ons wil mense bedien met die lewende woord en hulle geestelike groei fasiliteer. Ons uitgebreide bedieninge is daarop gemik om ‘n werklike verskil aan mense se alledaagse lewens te maak. Baie dankie aan almal wie inskakel. Bankbesonderhede: NG Kempton Park Oos Absa 0260581007 632005 Betalings van buite Suid Afrika: Absa Bank Limited Johannesburg 2001 SWIFT address : ABSAZAJJ Branch code : 632005 Beneficairy account name and number: NG Kemptonpark Oos 0260581007

Erediens 14 Junie 2026 - Ds Werner Smal

Erediens 24 Mei 2026 - Ds Braam Klopper - Pinksterfees (audio)

NWU PUK-Koor / Choir | 70-year reunion concert 2025

Orkney Snork Nie (TV Series 1989) 📺 Season 1 Part 7 ❤️ Orkney Snork Nie Full Episodes HD

Kom na die lig! 1 Johannes 1:5-7

Unbelievable Workers Compilation | Working with Talented Engineers #45 #adamrose #smartworkers

Erediens 31 Mei 2026 - Ds Werner Smal (audio)

Elfenbeinküste – Ecuador Highlights | Gruppe E, FIFA WM 2026 | sportstudio

They Didn't Like Her Look, But Then She Sang Like a Star! 🤩

Unbelievable Smart Workers | Genius Construction Skills, Crazy Fails | Part 115 #construction #smart

KSM Erediens I 14 Jun. I Die belangrikste vraag wat jy kan vra is....? (Colin Smith)

Erediens 7 Junie 2026 - Ds Braam Klopper (audio)

Erediens 7 Junie 2026 - Ds Braam Klopper

Niederlande – Japan Highlights | Gruppe F, FIFA WM 2026 | sportstudio

Wees 'n Fles Oopbreker! Past. Eben Spannenberg. 14 Junie 2026

tagesschau 20:00 Uhr, 15.06.2026

How To Win The War In Your Mind, According to the Bible

My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

Wat Dra Jy Nog Saam?

