'n Eunig, 'n wa en 'n wonderwerk - Handelinge 8:26-39

'n Eunig, 'n wa en 'n wonderwerk - 'n kort oordenking deur johannes vd merwe - ng kerk alkmaar Wie was die geheimsinnige Etiopiër in Handelinge 8? 'n Man met mag, rykdom en selfs godsdiens — maar steeds op soek na iets wat ontbreek. In hierdie oordenking ontdek ons hoe 'n eeue-oue uitsluiting in Deuteronomium 23:1 deur God self opgehef word, en hoe Jesaja se profesie (hst. 53 én 56) alles saamsnoer by 'n wa in die woestyn. 'n Verhaal wat wys: die koninkryk van God is oop vir almal. 🎙️ Deel van die reeks "Hoogtepunte uit Handelinge." 📖 Skriflesing: Handelinge 8:26-39 | Jesaja 53:7-8 | Jesaja 56:3-5 | Deuteronomium 23:1 NG Kerk Alkmaar (Mpumalanga) weeklikse preek en kort oordenkings (elke weeksdag). Dutch Reformed Church Christian Biblical short devotionals and longer messages. #Jesus #Christus #Bybel #oordenking #christen #alkmaargemeente #Liefde #Genade #Geloof #Afrikaans #NuweTestament #nuweverbond #johannesvandermerwe