Bekeer ons tot U, Here! Magoebaskloof Geloftefees Ds Gustav Opperman 1 Konings 8

Ag Here, gee vir ons rus van ons vyande! Die pleitrede van die volk Israel. Die gebed van die trekkende en vegtende volk. "Gee vir ons rus!" 1 Konings 8, Magoebaskloof Geloftefees, ds Gustav Opperman. Vir meer as 800 preke, Bybelstudies, Helpende Woorde en geskiedenisvideo's besoek asb ons webblad: woordeuitsywoning.com en teken in. Alles is gratis. Staan ons vandag by die ruïnes van die Afrikaner se Kerkhuise, Het ons gemeentes van gereformeerde belydenis boedel oorgegee teenoor die Charismatisme? Word daar in soveel kerke vir leë kerkbanke gepreek? Het ons predikante niks anders as sterwensgebeleiers geword nie? begeleiers van uitsterwende lidmate begeleiers van uitsterwende gemeentes dan is dit eerstens nie omdat die Afrikaner onverskillig oor die kerk geword het nie Nee, ons moet die oorsaak by die Here soek. Bron:1 Konings 8 Opnamedatum: 2021 12 16 Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Intro: Psalm 25:1,6 Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer [email protected] sel:083 306 4525 Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com Ds Gustav Opperman +27 083 503 4886 en Ina Opperman +27 83 650 2186 [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Volg ons op ons webblad: https://www.woordeuitsywoning.com/ Daar is bykans 770 video’s maklik vindbaar. Volg ons ook op YouTube en Faceboek. U kan ook deel word van ons @WoordeuitsyWoning groep op WhatsApp of/en Telegram. 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   Die volledige DVD kan bestel word by [email protected]. 2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons nuusbrief by [email protected] (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.) 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik vir dowes en anderstaliges. 4) Ons Bybelstudie- en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank. • Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Ons het die volgende eposkennisgewing ontvang: • YouTube’s right to monetize: YouTube has the right to monetize all content on the platform and ads may appear on videos from channels not in the YouTube Partner Program.

Geloftedag: Het dit nog 'n toekoms? Ds Gustav Opperman GK Wonderboompoort
▶︎

Geloftedag: Het dit nog 'n toekoms? Ds Gustav Opperman GK Wonderboompoort

94 Year-Old Grandmother Living Alone in a 1824 Mountain Hut at the Edge of the World
▶︎

94 Year-Old Grandmother Living Alone in a 1824 Mountain Hut at the Edge of the World

Chichvarkin Saves Putin | Vitaly Portnikov
▶︎

Chichvarkin Saves Putin | Vitaly Portnikov

IN THE SADDLE, ON HORSEBACK - The art of war of the conquest-era Magyars
▶︎

IN THE SADDLE, ON HORSEBACK - The art of war of the conquest-era Magyars

Getrou tot die dood Openbaring 2:10 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Getrou tot die dood Openbaring 2:10 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Twee vir 'n Stuiwer Ds G Opperman Helpende Woord#310 Solidariteit Helpende Hand@WoordeuitsyWoning
▶︎

Twee vir 'n Stuiwer Ds G Opperman Helpende Woord#310 Solidariteit Helpende Hand@WoordeuitsyWoning

🔥ГРОЗЕВ: Путин готовится ЖИТЬ ВЕЧНО? Тайный проект Кремля РАСКРЫТ!
▶︎

🔥ГРОЗЕВ: Путин готовится ЖИТЬ ВЕЧНО? Тайный проект Кремля РАСКРЫТ!

Verlate eerste liefde (Openbaring 1:9-2:7) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Verlate eerste liefde (Openbaring 1:9-2:7) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Bewaar die saligmakende Woord (Op 1 en 13) Ds Gustav Opperman  GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Bewaar die saligmakende Woord (Op 1 en 13) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

136) Gay Dominee (Volledige erediens: 2 Petrus 2) Ds G Opperman GK Matlabas @WoordeuitsyWoning
▶︎

136) Gay Dominee (Volledige erediens: 2 Petrus 2) Ds G Opperman GK Matlabas @WoordeuitsyWoning

Sny tot die lewe, sny tot die dood Openbaring 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Sny tot die lewe, sny tot die dood Openbaring 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

139) Getrou tot die dood (Volledige Erediens: Op 2.10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
▶︎

139) Getrou tot die dood (Volledige Erediens: Op 2.10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Boerestryd teen die Empaaier Ds Gustav Opperman Helpende Woord#226 Solidariteit Helpende Hand
▶︎

Boerestryd teen die Empaaier Ds Gustav Opperman Helpende Woord#226 Solidariteit Helpende Hand

Ewige Lig Pretoria Livestream 8 Uur Diens
▶︎

Ewige Lig Pretoria Livestream 8 Uur Diens

Photographers Who Became Friends With Wildlife in the Sweetest Way! 😍🐾
▶︎

Photographers Who Became Friends With Wildlife in the Sweetest Way! 😍🐾

137) Bewaar die saligmakende Woord (Volledige Erediens: Op 1&13) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
▶︎

137) Bewaar die saligmakende Woord (Volledige Erediens: Op 1&13) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning

140) Sny tot die lewe, sny tot die dood (Volledige erediens: Op 2) Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning
▶︎

140) Sny tot die lewe, sny tot die dood (Volledige erediens: Op 2) Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning

138) Verlate eerste liefde (Volledige Erediens:Openbaring 2) Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning
▶︎

138) Verlate eerste liefde (Volledige Erediens:Openbaring 2) Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning

How the Netherlands Built a Country Below Sea Level that Shouldn't Exist
▶︎

How the Netherlands Built a Country Below Sea Level that Shouldn't Exist

Arm Maar Wys | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk
▶︎

Arm Maar Wys | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

Adevărul despre SOMN | BOABE DE CUNOAȘTERE | cu Prof. Florin Amzică
▶︎

Adevărul despre SOMN | BOABE DE CUNOAȘTERE | cu Prof. Florin Amzică

Castel Gandolfo: 400 Years of History of the Papal Summer Residence & the Vatican | VATICANO
▶︎

Castel Gandolfo: 400 Years of History of the Papal Summer Residence & the Vatican | VATICANO

Историята на преподобни Паисий Светогорец - "Религията днес", 22.11.2025 г.
▶︎

Историята на преподобни Паисий Светогорец - "Религията днес", 22.11.2025 г.

Happy old age of an elderly couple far from civilization. Apricot season
▶︎

Happy old age of an elderly couple far from civilization. Apricot season