Twee vir 'n Stuiwer Ds G Opperman Helpende Woord#310 Solidariteit Helpende Hand@WoordeuitsyWoning
Konsentrasiekampdag - 16 Junie Hierdie week gedenk ons die konsentrasiekamp lyding en dit wat in besonder in Bethulie afgespeel het. Trudie Venter, plaaslike historikus, vertel vir ons iets van die omstandighede binne die kamp en in besonder hoe die twee mossies op die Suid-Afrikaanse munstukke hulle plek daar gevind het na aanleiding van die gebeure in Bethulie tydens die ABO. Opnamedatum: 2026 05 15 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation. 1) Restless Heart Artist: Jimena Contreras YouTube Audio Library License 2) Hopeless Artist: Jimena Contreras YouTube Audio Library License Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1500 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Namakwaland Afrikaans

'Ek sien nog hul gesigte’: Oorlewende van Westdene-busramp praat ná 40 jaar

Can You Guess Our Top 5? | Smosh Mouth 149

Karoo Afrikaans

136) Gay Dominee (Volledige erediens: 2 Petrus 2) Ds G Opperman GK Matlabas @WoordeuitsyWoning

WAT MET DIE BOERVROUE EN KINDERS GEBEUR HET IN DIE KUBUSIE KONSENTRASIEKAMP WAS NIKS MINDER AS MOORD

DIE KOUE BOKKEVELD

Rehoboth Afrikaans

Buying 600KG Giant Pigs from Farmers | 3-Wheeled Truck Transport Go to Market Sell

Laingsburg: Die dag toe die Buffels storm

Een Van Die Eerste Recces | Genl Maj Dan Lamprecht en die Dirty Dozen

God sal my voleindig(Hand16; Fil1) Belydenis Adriaan Vorster Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning

How Proctor’s texts in Karen Read lawsuit could free dangerous criminals

Hulp om te sterf Ds G Opperman Helpende Woord#307 Solidariteit Helpende Hand @WoordeuitsyWoning

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Maroela Media

The FULL VIDEO of Trump they didn’t want released

Is Christene sosialiste? (Deu 16; Hand 2 &4) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

The Fall Of Rhodesia: A Warning To The West

