Geloftedag: Het dit nog 'n toekoms? Ds Gustav Opperman GK Wonderboompoort

"Daarom moet jy vandag weet en ter harte neem dat die HERE God is, bo in die hemel en onder op die aarde; daar is geen ander nie. En jy moet sy insettinge en sy gebooie hou wat ek jou vandag beveel, dat dit met jou en jou kinders ná jou goed mag gaan, en dat jy die dae mag verleng in die land wat die HERE jou God jou vir altyd sal gee." Deuteronomium 4:25-40 Ds Gustav Opperman Geloftedag Wonderboompoort Geloftedag of Dingaansdag soos dit voorheen geheet het, is een van die mees onverklaarbare verskynsels in ons volkslewe. Dis eienaardig in sy oorsprong ... en dis eienaardig in sy oorlewing teen alle verwagting in. Ek glo natuurlik dat Geloftedag sal oorleef ... nie net sal oorleef nie, maar dat dit ook ‘n groot toekoms het. Ek sien Geloftedag gewortel in ons volk se wese ... Ek sien Geloftedag gewortel in hierdie volk se geloof ... meer spesifiek, sien ek Geloftedag gewortel in hierdie volk se gereformeerde geloof Ons herdenk vandag 'n besonderse dag 16 Desember 1838 die dag toe God sy kinders uit 'n hopelose situasie gered het … die dag toe God uiteindelik vir ons voorouers 'n staanplek in hierdie land gegee het … Terselfdertyd, feesgenote as ons vandag hierdie dankfees hou … doen ons dit tog met 'n groot mate van kommer … Daar is by ons 'n bekommernis … want ons voel aan … dat ons staanplek in hierdie land nie meer so seker is nie … Ons posisie is nie meer so seker nie … Oral rondom ons is daar weer besig om Dingaans op te staan ... Die Afrika-heidendom het lankal reeds sy tande begin wys in Zimbabwe en die Presidente van ons land swyg steeds in alle tale … Die Suid-Afrikaanse regering het sy eie agenda wat hy noem grondhervorming. en diegene wat die taal van "grondhervorming"praat begin nou ook die taal praat van "grondonteiening" … Intussen word die maklike teikens op die plase deur moordenaars afgepik … Nou 'n eensame boer hier … More 'n bejaarde egpaar daar … En niemand kan daar iets aan doen nie … Ja, ons is nie meer so seker dat ons dae verleng gaan word in die land die land wat die Here ons God aan ons gegee het nie … Ons staanplek het glibberig geword Ons is nie meer so seker van ons kinders se erfdeel in hierdie land nie … Die Here is God daar bo in die hemel Maar die Here is God ook hier onder op die aarde … So leer ons uit die Skrif. Sê Hy nie ook vir ons is Psalm 37 dat ons hierdie aarde moet bewoon nie ? sê Hy nie die regverdige sal die aarde besit en vir ewig daarop woon nie ? sê ons Here Jesus nie: Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe … Daarom is hierdie aarde belangrik en hierdie grond wat ons bewerk en hierdie land wat ons bewoon … dis belangrik … en die gelowige se besetting en bewerking daarvan … dis belangrik … So belangrik dit in die Bybel se tyd was, so belangrik dit in Piet Retief se tyd was .. so belangrik is dit vandag Daarom het God nog altyd lewensruimte vir sy kinders geskep Daarom het God vir sy Seun se broers en susters, vir ons, 'n staanplek in hierdie land gegee Ons voorouers as kinders van die reformasie ... die hervorming wat destyds deur europa gebrand het ... toe God se kinders weer die waarheid van die Skrif ontdek het ... Dis die kinders van die reformasie ... wat 360 jaar gelede hier geland het Hulle het hier aangeland met die Statebybel in die skeepskis Dis die Hugenote-vlugtelinge wat 'n bietjie later hier aangekom het ook met die gereformeerde belydenis op hulle lippe … Uit hulle is daar 'n volk gebore ... 'n Volk gebore uit geloofsvervolging ... eers die Nederlanders onder die Spaanse katolieke ... en toe die Hugenote op vlug van die Franse katolieke ... Op soek 'n land ter bewoning ... Op soek na grond ... Help ons, Here, Help ons om die gereformeerde leer op hierdie kontinent te versprei, so het Jan van Riebeeck gebid … En die Here het ons mense gehelp … Hy het ons 'n staanplek gegee … Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie.

Afrikaner waar staan jy? Geloftediens Ds Gustav Opperman Jos 3 Woorde uit sy Woning
▶︎

Afrikaner waar staan jy? Geloftediens Ds Gustav Opperman Jos 3 Woorde uit sy Woning

Wanneer die Here met horende dowe en siende blinde mense praat! (Ese 15:1-8)
▶︎

Wanneer die Here met horende dowe en siende blinde mense praat! (Ese 15:1-8)

Getrou tot die dood Openbaring 2:10 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Getrou tot die dood Openbaring 2:10 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Sny tot die lewe, sny tot die dood Openbaring 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Sny tot die lewe, sny tot die dood Openbaring 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Goot geloof, groot twyfel Stephan Joubert [26 Julie 2020]
▶︎

Goot geloof, groot twyfel Stephan Joubert [26 Julie 2020]

"My Conversion Story" - Fr. Mac Hill
▶︎

"My Conversion Story" - Fr. Mac Hill

Wat het intussen geword van Lasarus en die ryk man van Lukas 16?
▶︎

Wat het intussen geword van Lasarus en die ryk man van Lukas 16?

GOOD FRIDAY - REINHARD BONNKE R.I.P | THE MIGHTY POWER IN THE BLOOD (THE MYSTERY OF THE BLOOD)
▶︎

GOOD FRIDAY - REINHARD BONNKE R.I.P | THE MIGHTY POWER IN THE BLOOD (THE MYSTERY OF THE BLOOD)

Toegerus met krag uit die hoogte - die doping in die Heilige Gees krag (Luk 24:49)
▶︎

Toegerus met krag uit die hoogte - die doping in die Heilige Gees krag (Luk 24:49)

Bewaar die saligmakende Woord (Op 1 en 13) Ds Gustav Opperman  GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Bewaar die saligmakende Woord (Op 1 en 13) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Die klein keuses wat jou lewe vorm [19 Julie 2026]
▶︎

Die klein keuses wat jou lewe vorm [19 Julie 2026]

140) Sny tot die lewe, sny tot die dood (Volledige erediens: Op 2) Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning
▶︎

140) Sny tot die lewe, sny tot die dood (Volledige erediens: Op 2) Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning

137) Bewaar die saligmakende Woord (Volledige Erediens: Op 1&13) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
▶︎

137) Bewaar die saligmakende Woord (Volledige Erediens: Op 1&13) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning

Bishop G.E. Patterson | Why God Sometimes Leads You Through Hard Places
▶︎

Bishop G.E. Patterson | Why God Sometimes Leads You Through Hard Places

Chichvarkin Saves Putin | Vitaly Portnikov
▶︎

Chichvarkin Saves Putin | Vitaly Portnikov

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N ONGELOWIGE.
▶︎

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N ONGELOWIGE.

Shabbat Shalom: Dissipline: Gees, Siel en Liggaam. | Riaan Abrie Ministries
▶︎

Shabbat Shalom: Dissipline: Gees, Siel en Liggaam. | Riaan Abrie Ministries

Live from Rotterdam Central Station • Worship on the Streets • Presence Revival
▶︎

Live from Rotterdam Central Station • Worship on the Streets • Presence Revival

Verlate eerste liefde (Openbaring 1:9-2:7) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Verlate eerste liefde (Openbaring 1:9-2:7) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

"Spiritual Warfare: Everything You Need to Know and Be Ready For" - Fr.  Dan Reehil
▶︎

"Spiritual Warfare: Everything You Need to Know and Be Ready For" - Fr. Dan Reehil