dK | #woemawoensdag | Konstante in verandering | Ds Thomas Dreyer
🌿 Konstante in verandering… Partykeer verander ons omdat die pyn ons dwing. Partykeer omdat ons skielik helderder sien. Partykeer omdat ons groei en leer. En soms omdat ons uiteindelik genoeg liefde, genade en ondersteuning ontvang het om vorentoe te beweeg. In hierdie oordenking ontdek ons dat daar, te midde van elke seisoen van verandering, een konstante bly: God. 📖 “Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.” – Hebreërs 13:8 Selfs wanneer die berge padgee en alles rondom ons verander, bly God ons toevlug, ons vrede en ons vaste fondament. 🙏 Mag hierdie boodskap jou bemoedig in watter seisoen jy ook al is. #Oordenking #Verandering #Geloof #Hoop #Hebreers138 #Psalm46 #GodIsGetrou #Afrikaans #Christelik #Bemoediging #JesusChristus #Faith #Motivation #Inspirational #GodsPresence #PopUpKerk Indien jy graag 'n bydrae wil maak tot die bediening, click op die volgende link: https://pay.yoco.com/die-Kerk-Menlyn-...

dK | Pop-Up

Arbeiderpartiets Historie — I Lys Av Epstein-skandalen | Aage G. Sivertsen

dK | #woemawoensdag | Mis | Dr Anet Dreyer-Kruger

Die VROU in die amp | Persoonlike getuienisse

When a Cat Teaches a Baby How to Talk… And It Gets Hilarious 😹👶

dK | #woemawoensdag | Heliotropisme | Ds Thomas Dreyer

Elke dienspligtige is geregtig op pensioen en gratis mediese sorg

Waarom je lichaam nog reageert op het verleden

28 MAY 2026 - Goeiemôre, Good Morning | IN DIEPTE | MIKE BOLHUIS

dK | Pop-Up | #woemawoensdag | Onthou om te lewe | Ds Thomas Dreyer

Helbredelses- og utfrielsesmøte - Maria Lavelle

WSDB: Hoe verstaan ons die 1000 jaar Vrederyk vanuit Bybelse gegewens?

dK | Pop-Up 19 April

They Thought He Looked Like Jesus… The Song that BROKE EVERYONE IN TEARS | AGT 2026

Hva betyr det å ha en "bolig i ånden"?

I have never eaten such delicious zucchini! Nobody knows this recipe! Only 2 ingredients!

SKIET ONGELUK in die JAGVELD - Twee broers...daar word geveg om aan die lewe te bly.

Rowan Atkinson's Brilliant Humor Leaves Celebrities in Tears!

At 72, Brigitte Macron FINALLY admits what we all suspected

