Beskerm die Skatkamers van jou Hart - Past: Pieter Swanepoel

Hoekom is dit so belangrik om die skatkamers van ons harte te beskerm? In hierdie boodskap gee Pastoor Pieter die redes waarom dit noodsaaklik is en verduidelik hy waarom dit so ’n groot rol in ons lewens speel.